Buiteland wink vir dié wat landbou neem

Hoërskole begin toenemend om landboustudierigtings aan te bied en vele van hulle doen dit in same­werking met organisasies in die privaat sektor. So het Hoërskool Martin Oosthuizen hande met Raisins SA gevat om ’n wynakademie...

Maize trust bursaries advance agricultural research

The Maize Trust bursary scheme is a financial support scheme that is aimed at providing funding for students pursuing undergraduate and postgraduate studies in the field of maize technology in South Africa. The bursaries...

Iets vir elke vrou

Daar was vanjaar ’n drietal Adams wat die Evas as deel van NAMPO se Vroueprogram trakteer het. En was dit ’n heerlike bederf! Elke vrou het ’n bederfsakkie van Afgri, wat vanjaar hul honderdste bestaansjaar...

Boereplanne grootste en beste ooit

Graan SA, Omnia en Landbouweekblad se Boereplanne-kompetisie wat reeds vir 35 jaar aangebied word, het hierdie jaar ’n rekordgetal inskrywings (61) gelok. In die lig hiervan het Omnia vanjaar se prysgeld met 50% verhoog. Chris...

Plaaslike vervaardigers staan breëbors by NAMPO

NAMPO word nie verniet as die toonvenster van die landbousektor beskou nie. Jaarliks word daar uitstekende nuwe tegnologie uitgestal en produsente kry die kans om dit van nader te bekyk. Dit was opmerklik dat...

NAMPO soos ons dit ken … en meer

NAMPO 2023, wat van 16 tot 19 Mei deur Graan SA­naby Bothaville in die Vrystaat aangebied is, was die NAMPO van ouds wat die landbougemeenskap van Suid-Afrika oor die afgelope 55 jaar leer ken...

Jong leiers wat raakvat

Vier nuwe hoofbestuurslede is tydens 2023 se Graan SA Kongres op 8 en 9 Maart verkies vir streke waar daar vakatures ontstaan het. Volgens Derek Mathews, voorsitter van Graan SA, is dit belangrik dat...

‘WE ARE’… because of you!

On the eve of NAMPO 2023 Grain SA launched a refreshed brand identity on NAMPO Park. This process, which started over two and a half years ago, aimed to realign and reaffirm the relevance...

Wanneer familie saam boer

Deel 4 – Hoe meer, hoe moeiliker Hoe meer familielede deel raak van ’n familieboerdery, hoe groter raak die kompleksiteit betreffende die bestuur daarvan. In hierdie aflewering van die reeks oor familieboerderye word op die...

Product labels are changing – what to look out for

Producers and farmworkers should be aware that their crop protection product labels are changing and will continue to do so for a while. The reason for this is because of the Globally Harmonised System...

LATEST EDITION