A decade of increasing soybean cultivation in South Africa
August 2018
FANIE FERREIRA, GeoTerraImage and PETRU FOURIE, research co-ordinator and production cost analyst, Grain SA
South African soybean production responded positively to the large investments that were made to construct new crushing capacity, with the...
Teling-en-tegnologieheffing by sojabone – voordele reeds sigbaar
Die teling-en-tegnologieheffing het nog skaars afgeskop en vele voordele van dié stelsel is reeds sigbaar.
Sedert Maart vanjaar is ’n teling-en-tegnologieheffing vir sojabone ingestel om sojaboonsaadtelers te vergoed vir hulle investering in genetika en tegnologie.
Graan...
Konstante kwaliteit verseker volhoubaarheid
Die grootste verbruiker van sojabone is die veevoerbedryf – met die hoofrolspeler die pluimveebedryf. Dit is veral die braaikuikenbedryf wat baie sojaboonprodukte en veral soja-oliekoek verbruik.
Hierdie bedryf is geweldig kompeterend – nie net binnelands...
Cultivars and technology for the new season
The demand for reliable sources of protein makes soybeans an important oilseed crop in South Africa. As a popular source of protein and oil, it is being cultivated in more regions than ever before....
US-China trade war: Impact on the soybean market
08/08/2019
Hegemony’ is a term which is defined as ‘leadership or dominance, especially by one state or social group over others’. Synonyms for hegemony include words such as dominance, supremacy, authority, control and power.
When speaking...
Heffing sal nuwe tegnologie ontsluit
August 2018
SA GRAAN/GRAIN REDAKSIESPAN
Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het op 22 Junie vanjaar ‘n statutêre heffing op sojabone goedgekeur waarvolgens saadmaatskappye vergoed kan word vir hul prestasie in die sojaboonsaadmark. Die heffing wat...
Bemestingspraktyke op sojabone
Sojabone is deel van die peulgewasfamilie – wat uniek is in die opsig dat dit die vermoë het om residuele (opgeboude) grondvrugbaarheid goed te kan benut. Stikstof (N) kan deur peulgewasse gebind word deur...
Heffing maak die deur oop vir nuwe tegnologie
Gedurende Junie 2018 het die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling (soos dit nou bekendstaan) ’n statutêre heffing op sojaboongraan ingestel. Die uitsluitlike doel van die heffing was om die heffingsfondse aan saadmaatskappye...
Drying soybeans in SA’s unique conditions
The drying of soybeans in South Africa is not as common as in other parts of the world. This is despite the obvious advantages such as reduced harvest loss, more efficient use of harvesting...
Duisendpootskade onder die vergrootglas
In Suid-Afrika kom verskeie insekte op sojabone voor, maar in min gevalle is die skade van ekonomiese belang. In die meeste gevalle ontbreek beheerstrategieë vir die insekte wat wel skade kan veroorsaak.
Sommige van die...















