Faal operateurs in hul belofte aan die graanmark?

2020 was ’n belangrike jaar vir die plaaslike graanbedryf. Daar is uit verskeie oorde kommer uitgespreek oor die toeganklikheid tot fisiese produkte, veral witmielies, op die JSE se genoteerde termynkontrakte met ’n Maart 2020-verstryking....

Marges van gewasse onder besproeiing vergelyk

Die afgelope drie jaar is die meeste produsente deur groot uitdagings in die gesig gestaar, onder meer die COVID-19-pandemie, die Russiese inval in die Oekraïne, uitvoer- en handelsprobleme asook sukkelende ekonomieë. Besproeiingsgebiede beslaan ’n klein...

Insetkoste steeds ’n klip in die skoen vir produsente

Met beplanning agter die rug en planters in die grond, het die 2023/2024-produksieseisoen in alle erns afgeskop. In hierdie seisoen is die ligpunt dat kunsmispryse vanaf Oktober 2022 teen ’n sterk afwaartse tendens verhandel...

Maak besproeiingsmielies meer geld as vroeër jare?

Suid-Afrika se landbousektor het oor die laaste paar jaar relatief konstante groei getoon. Die land se graanbedryf is ’n goeie voorbeeld van hoe landbou floreer, met onlangse produksiejare wat gepaard gegaan het met goeie...

Opname wys wat insette produsente gekos het

Graan- en oliesadeprodusente raak toenemend bekommerd oor tendense in insetkoste. Insette is ’n graanprodusent se grootste belegging in sy oes. Dit is ook die grootste uitgawe. Pryse wat produsente vir insette betaal, is dikwels...

Wes-Kaapse prysopnames wys groot verskille uit

Enige graanwaardeketting se eerste skakel is landbou-insette. In ’n tyd waar produ­sente geweldige prysdruk ervaar, is dit deur­slaggewend om seker te maak dat die regte pryse vir insette betaal word. Die 2021/2022-wintergraanproduksieseisoen het afgeskop met...

Kanolasaad vir 2022: Beskikbaarheid kan pla

As produksie-inset maak saad ongeveer 15% van ’n kanolaprodusent se lopendeproduksiekoste-rekening uit. Al Suid-Afrika se behoeftes aan kanolasaad word ingevoer vanaf Australië, Europa of Kanada – en hierdie seisoen selfs van Argentinië. Beskikbaarheid van saad Daar...

LATEST EDITION