El Niño 2026/2027: Data toon risiko’s vir mielieseisoen wat volg

Internasionale klimaatmodelle dui tans op ’n verhoogde waarskynlikheid van El Niño-toestande gedurende die 2026/2027-somerreënseisoen. Vir Suid-Afrikaanse mielieprodusente is die belangrike vraag egter nie of ’n El Niño-verskynsel ontwikkel nie, maar watter impak soortgelyke historiese...

Onkruid se skadelike effek op verbruik van water en voedingselemente

Die dramaturg William Shakespeare (1564-1616) het onkruid gebruik om die uitbui­ting en wanorde in die samelewing wat deur regeerders veroorsaak word, te simboliseer. Een van sy treffende metafore vir hierdie ongeneeslike menslike swakheid is:...

Old enemies of maize: MSV and its leafhopper vector

Maize streak disease (MSD) is an old enemy that still poses the same challenges reported in KwaZulu-Natal after the first outbreak in 1896. MSD occurs throughout Africa and is generally considered a sporadic disease in...

Artikelreeks kyk na die hantering van grondsuurheid

Fertasa se Grondsuurheidswerkgroep in same­werking met Graan SA kyk in hierdie reeks van twaalf artikels na die oorsake, slaggate, in­vloed van en oplossing vir grondsuurheid. Hierdie gewilde reeks is oorspronklik in SA Graan/Grain gepubliseer...

What to do first to correct soil biology – the basics

Soil fertility comprises three aspects: physical, chemical, and biological. Chemical fertility has historically been the subject of a lot of research, while biological fertility has recently started to get more research attention. However, the foundation...

Sit organiese misstowwe die pot mis?

Gegewe die verwagte hoë kunsmispryse soek alle produsente na alternatiewe. Baie begin kyk na die inbring van organiese misstowwe soos hoendermis, beesmis, varkmis of dalk iets anders. Dit is nie ’n slegte plan nie,...

’n Implement wat balans in die grond terugsit

Sowat vyftien jaar gelede het Paul van der Merwe van Bothaville ’n implement ontwerp wat sedertdien vele produsente se lewens makliker maak. Sy All-in-One- (AiO-) regstellende implement word gebruik om kalk en ander vooraf...

GEBRUIK VAN HOENDERMIS in ’n bemestingsprogram vir graanverbouing

Dit behoort elke produsent se doelwit te wees om die grond waarop geboer word se produktiwiteit en winsgewendheid so ver moontlik te verhoog. Daar is verskeie faktore wat hierop ’n invloed het. Om te...

Winsgewendheid van verskillende energiebronne in ’n veerantsoen

Voerkoste verteenwoordig dikwels tussen 60 en 80% van die totale veranderlike koste van intensiewe veeproduksiestelsels. Binne hierdie voerkoste vorm energie die grootste enkele komponent van die meeste rantsoene vir herkouers, pluimvee en varke. Gevolglik...

Graanverbouing in die toekoms: Maak gereed vir verandering

Die mens moet gereeld aanpassings maak bloot omdat sy omgewing verander het – die oorlog in die Midde-Ooste het dit weer onteenseglik bewys. Produsente se afhanklikheid van olie en die feit dat hulle slegs...

LATEST EDITION