Elke pit ’n belegging in uiteindelike opbrengs

Mielieprodusente kyk voortdurend hoe hulle opbrengs kan opstoot sonder om kwaliteit en wins in te boet. Een van die grondbeginsels hiervoor is om bastersaad van goeie kwaliteit onder optimale omstandighede in goed voorbereide lande...

Formulering belangrik vir werking van middels

Suid-Afrika, soos die meeste ander lande ter wêreld, beskik oor ’n groot getal geregistreerde gewasbeskermingsmiddels wat vir die beheer van plantplae, plantsiektes en onkruide gebruik word. Die omvang van die verskeidenheid middels is soms verwarrend,...

Stropers en modder is nie maats nie

Stropers word nie ontwerp om in modder te werk nie en is geneig om vas te sit. Indien ’n stroper nie korrek uit die modder herwin word nie, is skade die produsent se voorland. Die...

Wenkombinasie vir trekkers – bepaal dit só

Ten einde wins te maksimeer, moet optimale opbrengste verkry word – dit vereis onder meer dat binne die optimale plantvenster geplant moet word. Om tydig te kan plant, beteken dat al die bewerkings­aksies tydig uitgevoer...

Suurgrond – behoorlike vermenging van kalk is ’n móét

Fertasa se grondsuurheidswerkgroep* in same­werking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. In hierdie twaalfde en laaste artikel in die reeks, skryf dr...

Koring op koers vir ’n goeie oes

07/07/2021 Die plaaslike wintergraanseisoen is goed aan die gang en tans lyk produksie-omstandighede – veral in die Wes-Kaap – belowend. Goeie, wydverspreide reën het oor die produksiegebiede voorgekom en aanplantings kon goed plaasvind, ten spyte...

Rooi ligte flikker oor glifosaat

Met Suid-Afrika se gesofistikeerde en redelik georganiseerde insetbedrywe kon ons nog altyd met trots sê dat ons uiters selde tekorte aan kritieke insette beleef. Ons land se afhanklikheid van invoer om in die plaaslike behoefte...

Maize stalk rots: unseen yield assassins

The most commonly reported fungal stalk rots of maize in South Africa are Diplodia, Fusarium, Gibberella and charcoal stalk rot. The only bacterial stalk rot on maize is termed bacterial whorl and stalk rot...

BT-Gewasse – toevlugte noodsaaklik om weerstand te voorkom

Suid-Afrika is een van slegs agt lande in Afrika waar geneties gemodifiseerde gewasse (GM-gewasse) aangeplant mag word. Uit die 47 lande op die vasteland het produsente slegs in Suid-Afrika, Burkina Faso, Nigerië, Eswatini, Malawi,...

Plantdatum kan mielies maak of breek

Graanprodusente neem jaarliks, voor elke seisoen, ’n hele klompie belang­rike bestuursbesluite. Twee van die deurslaggewende besluite wat ’n groot impak op opbrengs aan die einde van die seisoen het, is kultivar­keuse en planttyd. As gevolg...

LATEST EDITION