Beskerm jou opbrengs

As een van die produsente wat vanjaar ’n opbrengs­rekord gebreek het, meen Danie Bester die Groei vir Goud-opbrengskompetisie bied ’n gulde geleentheid aan die hele graanbedryf om te verbeter en grense te verskuif. Bester, ’n...

Herlewingslandbou laat die boeke klop

Amerikaanse herlewingsprodusent, Rick Clark van Indiana in die VSA, en ’n Bonsmara-stoetboer van Dewetsdorp in die Vrystaat, Gerrit van Zyl, sit om dieselfde vuur wanneer dit by een van die redes kom waarom hulle...

Chemiese en fisiese vereistes waaraan kalk moet voldoen

Daar is baie kalkbronne in die land en elkeen het sy eie sterk- en swakpunte. Kalk wat produsente koop, word deur Wet Nr. 36 van 1947 gereguleer en bekalkings­produkte moet in staat wees om...

Verlaag beurtkrag se impak op besproeiing

Dit is so dat beurtkrag veral vir besproeiingsprodusente baie geld kos. Nie net word opbrengs benadeel nie, maar as die krag by spilpunte en pompstasies nie reg afgesit word nie, kan pompe beskadig word....

Impak van winterdekgewasse IN ’N BAIE DROË SEISOEN

Daar is ’n groot behoefte om meer volhoubare graanverbouingstelsels te ontwerp wat omge­wings­vriendelik is, maar ook hulle agronomiese en ekonomiese lewensvatbaarheid behou. Konvensionele bewerking en monokultuurstelsels vernietig koolstof in grond, terwyl gediversifiseerde en geïntegreerde (vee...

Beste praktyke: lesse van plase in sentraal-Suid-Afrika

Besproeiing het in die verlede hoofsaaklik daarop gefokus om produksie te stabiliseer en te verhoog in droë dele van die wêreld. Tans is daar egter wêreldwyd groot druk op produsente om hul impak op...

Besproeiingskoring: Twee nuwe kultivars kry planttelersregte

Gedurende die laaste paar dekades was daar ’n stelselmatige afname in die area onder ko­ring aangeplant in Suid-Afrika. Dit is as gevolg van klimaatsverandering asook die lae winsgrens vir droëlandkoringproduseerders. Hierdie afname in koringproduksie...

Rekordoes is genade van Bo

Casper du Toit het 27 jaar gelede in die Hoopstad-distrik saam met sy skoonpa, At van Rensburg, begin boer. Deesdae boer sy susterskind, JP Olivier, saam met hom op die plase De Rust, Tevrede...

Why is RYEGRASS such a big problem in the Western Cape?

Wheat yield losses of up to 60% are possible due to ryegrass (Lolium spp.) infestation. Ryegrass thrives in the Mediterranean climate of the Western Cape, flourishing in the mild, wet winters where it competes...

Passie vir landbou vind uiting in resultate

Johann Pistorius bedryf ’n geïntegreerde gemengde boerdery in die Val-omgewing naby Standerton in Mpumalanga. Die uitstekende opbrengste wat hy behaal, skryf hy toe aan die seëninge wat hy ontvang het en ook omdat hy...

LATEST EDITION