5 technologies revolutionising agriculture in ’24 and beyond

Agritech is a growing industry in today’s connected world, and it’s time for today’s producers to harness its potential for improved decision-making, production, access to markets, and new investment opportunities. The implementation of smart farming...

Desmond se unieke pad na HERLEWINGSLANDBOU

Iemand is besig om die mense op die platteland rondom Frankfort en Tweeling te laat glimlag: Desmond Meyburgh – emosionele, humoristiese en passievolle vyfdegenerasieprodusent van die plase Boomplaas en Malta – het deelnemers tydens...

FOKUS OP DIÉ PRAKTYKE en BLY VOLHOUBAAR BOER

Deel 2 Die volhoubaarheid van enige boerdery-onderneming is nou gekoppel aan die voordele wat die produsent kan bewerkstellig deur produksiepraktyke en doeltreffende gebruik van hulpbronne, die bestuur van insetkoste en bemar­kingstrategieë. Hoë opbrengste moet nie...

Chemiese en fisiese vereistes waaraan kalk moet voldoen

Daar is baie kalkbronne in die land en elkeen het sy eie sterk- en swakpunte. Kalk wat produsente koop, word deur Wet Nr. 36 van 1947 gereguleer en bekalkings­produkte moet in staat wees om...

Waardetoevoeging die geheim by VLEISBEESPRODUKSIE

Die 2023/2024-produksiejaar is gekenmerk deur ondergemiddelde reënval oor die grootste gedeelte van Suid-Afrika. Dit het veroorsaak dat weiding beperk is en ge­volglik het produsente ekstra vee verkoop. Kombineer hiermee verbruikers wat al hoe minder geld...

US producers’ success in managing SCLEROTINIA STEM AND HEAD ROT

Sclerotinia disease epidemics are dynamic, varying with the host and environment. Effective management tactics can reduce these diseases. Producers worldwide face challenges with Sclerotinia sclerotiorum, causing stem and head rot. The purpose of this article...

Kanolasaad blyk genoeg te wees vanjaar

As produksie-inset maak saad ongeveer 15% tot 20% van ’n kanolaprodusent se produksiekosterekening uit. Alle kanolasaad wat in Suid-Afrika aangeplant word, word vanaf Australië, Kanada, Suid-Amerika of Europa ingevoer. Die voorsiening van genoeg saad...

STEM RUST remains a THREAT to wheat production

Stem rust caused by the fungus Puccinia graminis f. sp. tritici (Pgt) is one of the important diseases of bread wheat in South Africa. Typical symptoms of stem rust include dark-red, elliptical pustules occurring...

Kriteria vir vrystelling van NUWE GRAANTEGNOLOGIE

Die hooffokus van teelprogramme is om die opbrengspotensiaal van graanpro­duksie in Suid-Afrika te verhoog terwyl dit steeds graan van uitstekende gehalte aan die verwerker en verbruiker bied. Volgens Kobus van Huyssteen, tegniese bestuurder by die...

Stikstofbevattende kunsmis: Is daar verskille in verliese?

Waarom bly die besluit oor watter stikstofbron om te gebruik steeds ’n probleem? Die antwoord lê heel waarskynlik in die wisselende weerpatrone, uiterste klimaatstoestande en heterogene gronde sowel as grondeienskappe (biologies, chemies en fisies)...

LATEST EDITION