The answer to EFFECTIVE CUTWORM CONTROL is timely weed management

Cutworm has become one of the most important pests of maize in South Africa over the past four years. During the previous maize planting season, cutworm larvae destroyed thousands of hectares of maize seedlings,...

NEEM KW-KOSTE IN AG wanneer trekkers vervang word

Soms moet produsente trekkers vervang soos wat die tegnologie op toerusting verander en die trekker se effektiwiteit en doeltreffendheid verbeter. Met dit in gedagte, ontstaan die vraag: Hoe kies ’n produsent ’n vervan­­gingstrekker? Moet...

NEMATODE PESTS – a significant and persistent challenge

With spring in the air and summer approaching, diseases and pests are likely to emerge and infect summer crops. Pathogenic organisms, such as microscopic, soil-dwelling nematodes, become active as soil temperatures slowly increase after...

INSETKOSTE EN WINSGEWENDHEID: Hoe lyk die nuwe seisoen?

Die 2023/2024-produksieseisoen was uitdagend. Produsente het gebuk gegaan onder ongunstige weersomstandighede in die vorm van ’n El Niño-verskynsel wat produksie – en gevolglik winsgewendheid – onder baie druk geplaas het. Met die einde van...

Tegnologie vir beter databestuur al hoe meer deel van boerdery

Die gebruik van databestuursinstrumente in boerdery is vandag standaardpraktyk. Dat die gebruik daarvan tot verbeterde doeltreffendheid, produktiwiteit en volhoubaarheid lei, is alombekend. Tog is daar vir vele produsente steeds ’n gebrek aan toegang tot...

The INS AND OUTS of TRACTOR TESTING in the USA

The Nebraska Tractor Test Laboratory (NTTL) came into existence in 1920 as the result of a law passed in the US state of Nebraska in 1919 to protect Nebraska producers. At this time, there...

Plaaslike sorghum teen ’n internasionale maatstaf

In die lig van groeiende druk op voedselproduksie en veran­derende klimaatsomstandighede, kan sorghum ’n toenemend belangrike rol in Suid-Afrika se landbou- en voedselsektor speel. Hierdie vergelykende studie fokus op die huidige stand van sorghumproduksie...

Waarom sojabone plant?

Alle produsente streef daarna om benewens goeie opbrengste ook optimale wins per hektaar te behaal. Jarelange monokultuurpraktyke het egter op die lange duur nadelige gevolge gehad. Waar siekte- en plaagbeheer aanvanklik makliker was, veroorsaak moeilik...

DATA ON PRODUCER DELIVERIES compared to crop estimates

The matter of actual producer deliveries and the estimates provided by the Crop Estimates Committee (CEC) has always been a talking point and is, in some cases, still causing confusion within the industry. It...

Onversoenbare tenkmengsels is geldmors

Daar is ’n toenemende neiging onder gewasprodu­sente om veelvuldige landboumiddels (plaagdoders) in spuittenks te meng ten einde aanwendingskoste te verminder en tyd te bespaar. Daar is sekerlik finansiële en bestuursvoordele aan die praktyk gekoppel,...

LATEST EDITION