Rekordoes uit die Oos-Vrystaat

‘n Eerste inskrywing in die afdeling vir mieliever-bouing in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie lewer ’n rekordopbrengs van 14,093 t/ha vir hierdie Oos-Vrystaatse produsent. Hoewel Gerrie Claasen voorheen aan die Weeg-en-Wen-opbrengskompetisie deelgeneem het, is dit...

Producers can influence the availability of NEW and IMPROVED plant varieties

Investment in plant breeding and the development of innovative technologies and breeding techniques that help breeders develop improved crops, are two of the key elements that enable producers to realise good yields and, in...

Laat voordelige voetspore na

Nadat Adam Barnard in 2022 ’n tweede en derde plek in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie behaal het in die afdeling vir mielies wat verbou word in die Noordwes, het hy vanjaar met die eersteplektrofee...

Grondbone: Só kan hektare meer word

Grondboonpryse, maar veral die prysontdekking van grondbone, was nog altyd ’n besprekings­punt in die bedryf. Graan SA is van mening dat indien produsente meer mededingende pryse of die waarde van wat grondbone werd is...

Do not give up

First-time entrant in the Grain SA Grow for Gold yield competition, Job Dube, was crowned the best for maize production in KwaZulu-Natal. Dube’s yield of 16,78 t/ha earned him the first place in this...

Geneties-gebaseerde innovasie onder druk in Suid-Afrika

In Oktober 2021 het die Suid-Afrikaanse reguleerder van geneties gemodifiseerde organismes (GMO’s) aangekondig dat alle produkte wat deur middel van sogenaamde “nuwe telingstegnologieë” (NTT’s) ontwikkel word, as GMO’s gereguleer sal word. Dit beteken onder andere...

Biotech seed – what you need to know

South Africa has a long track record with biotech seed and producers across the farming spectrum often choose this seed option even though it can be a major contributor to the cost of overall...

Opbrengsresultate – só lyk ’23 se syfers

Gedurende 2023 is daar by vyf lokaliteite in die Swartland en Suid-Kaap kanolaproewe aangeplant. ’n Totaal van 18 kultivars is getoets. Die kultivars het bestaan uit vier konvensionele, vier Cl-kultivars (Clearfield, Imasamoks-tolerant), agt van...

Robuuste groentjie “onttroon” berugte peulaalwurm

Dit het alles begin met ’n siek grondboonplant waarvan daar eintlik net foto’s geneem moes word om peulaalwurmskade te illustreer… Dit is die jaar 2016 en Suid-Afrikaanse nematoloë is op die punt om ’n...

Fokus op dié praktyke en bly volhoubaar boer: Deel 1

Landbou is voortdurend betrokke by ’n onderhandelingsproses te midde van vele faktore wat uitdagings veroorsaak. Aan die een kant moet die sektor die belange van die produsent dien en toesien dat hy produktief bly...

LATEST EDITION