Canola less N fertilizer needed in CA systems

Most canola producers in the Western Cape have adopted conservation agriculture (CA). As a result of less soil disturbance, implementing crop rotation and preserving stubble (or inclusion of cover crops), the chemical, physical and...

DRYING SOYBEANS – a good investment in high-humidity areas

It may seem strange to artificially dry a crop that normally dries in the field, but the benefits to the practice – such as reduced crop loss, more efficient use of harvesting equipment and...

Opbrengsresultate – só lyk ’23 se syfers

Gedurende 2023 is daar by vyf lokaliteite in die Swartland en Suid-Kaap kanolaproewe aangeplant. ’n Totaal van 18 kultivars is getoets. Die kultivars het bestaan uit vier konvensionele, vier Cl-kultivars (Clearfield, Imasamoks-tolerant), agt van...

Gaan groen – met wind, son of albei

Die gebruik van wind­energie is niks nuuts nie. In Persië­ is windmeulens reeds teen 250 v.C. opgerig en in Europa word dit al sedert die 11de eeu gebruik. So het Nederland in die 17de eeu...

Geneties-gebaseerde innovasie onder druk in Suid-Afrika

In Oktober 2021 het die Suid-Afrikaanse reguleerder van geneties gemodifiseerde organismes (GMO’s) aangekondig dat alle produkte wat deur middel van sogenaamde “nuwe telingstegnologieë” (NTT’s) ontwikkel word, as GMO’s gereguleer sal word. Dit beteken onder andere...

SEED – stay on the right side of the law

Unlawful seed practices pose a significant risk and concern to the agricultural sector. In recent years, there has been an increase in illegal seed practices locally and internationally. These include counterfeit seeds (unauthorised reproductions), fake...

Robuuste groentjie “onttroon” berugte peulaalwurm

Dit het alles begin met ’n siek grondboonplant waarvan daar eintlik net foto’s geneem moes word om peulaalwurmskade te illustreer… Dit is die jaar 2016 en Suid-Afrikaanse nematoloë is op die punt om ’n...

Is dit raadsaam on na ‘n droogte op BEMESTING te bespaar?

Verskeie produsente het die afgelope seisoen volgens verwagte onttrekkingsyfers vir voedingstowwe bemes, maar weens die droogte is veel minder voedingstowwe deur die graan of plante verwyder. In watter mate kan daar na dese op...

5 technologies revolutionising agriculture in ’24 and beyond

Agritech is a growing industry in today’s connected world, and it’s time for today’s producers to harness its potential for improved decision-making, production, access to markets, and new investment opportunities. The implementation of smart farming...

Brasilië se graanrewolusie: ’n verhaal van innovasie en volharding

Dit is geen geheim dat die internasionale graanmark hoogs mededingend is nie – en Suid-Afrikaanse produsente is nie immuun teen hierdie werklikheid nie. Om in die globale graanmark mede­dingend te bly, is dit noodsaaklik...

LATEST EDITION