Sorghumproewe: goeie potensiële kultivars in die pyplyn

Graan SA se sorghumkultivarproefprojek is in sy sewende seisoen. Die projek vind plaas in samewerking met die sorghumsaadmaatskappye Agricol, Lima Grain Zaad, Corteva en AGT Foods Africa asook produsente. Die doel van die projek...

Pas grondbeginsels van bemesting toe – selfs in tawwe tye

Sonneblom en sojabone se bemesting word dikwels afgeskeep wanneer bemestingsbeplanning op die plaas gedoen word, maar die voorsiene tekorte aan oliesaad in die wêreld en huidige goeie produkpryse plaas hernude fokus op dié gewasse...

Onkruidbeheer vanaf plant noodsaaklik by sojabone

’n Onkruid word algemeen gedefinieer as ’n plant wat groei waar dit nie moet nie. Enige plant kan dus as ’n onkruid beskou word en ’n goeie voorbeeld is opslagmielies in ’n sojaboonland (Foto...

Sojabone klop mielies in nat toestande

Suid-Afrikaanse saaiprodusente word as die beste ter wêreld gereken. Die rede hoekom hulle so hoog aangeslaan word, is as gevolg van hulle aanpasbaarheid. Produsente hier het geleer hoe om aan te pas by toestande...

Behaal só sukses met sojabone in die Wes-Vrystaat

Onlangse gebeure in die wêreld het gesorg vir groot onsekerheid en met insetkoste wat die hoogte inskiet, is daar groot druk op die landbousektor geplaas. Dit beteken dat winsmarges al hoe kleiner raak, wat...

Wanneer mikro-elemente “makro” belangrik word

Om in beheer van ’n gewas te wees, beteken om na die plant se voedingsgesondheid te kyk. Die regte plantvoedingstrategie moet gekies word vir optimale prestasie. Daar is 17 belangrike plantvoedingselemente, almal verskillende stukke van...

Sclerotinia stem rot: Light at the end of the tunnel?

Sclerotinia sclerotiorum is a well-known soil-borne pathogen globally and is responsible for significant economic losses due to its wide geographic distribution and diverse plant host range. In 1979 the presence of this pathogen was...

Kontantgewasse is uiters kwesbaar vir nagmuisskade

Graanprodusente is aan verskeie drukpunte vanuit die natuur uitgelewer. Klimaatsverandering is sekerlik die grootste bedreiging, want dit veroorsaak nie slegs uiterstes wat droogte en reënval betref nie, maar skep ook groot onsekerheid oor weerpatrone...

Mycotoxin research can help curb negative effects

The word mycotoxin is derived from the Greek word mykes or mukos, which means ‘fungus’, and the Latin word toxicum which means ‘poison’ – a toxic substance produced by a fungus. Mycotoxins are secondary...

Beheer op kweekgras van nader beskou

Kweekgras is uiters effektief om grond teen erosie te be­skerm, terwyl dit ook ’n bekende aangeplante weiding is wat hoë weidingsdruk kan hanteer. Dit word egter plaaslik en internasionaal as die mees problematiese grason­kruid...

LATEST EDITION