Wees altyd gereed met ’n plan
Die uitdagende 2022/2023-seisoen het nie vir Jaques Hattingh van CJ Hattingh Boerdery in die Bethlehem-distrik daarvan weerhou om ’n nuwe sojaboonopbrengsrekord aan te teken nie.
Dit was die eerste jaar wat Hattingh aan die Groei...
Belê in jou grond
In die afdeling vir sojabone wat onder besproeiing verbou word, het Jan van Heerden van Hartswater vanjaar weer in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie met die louere weggestap. Verlede jaar het hy hierdie afdeling gewen...
Rekordoes is genade van Bo
Casper du Toit het 27 jaar gelede in die Hoopstad-distrik saam met sy skoonpa, At van Rensburg, begin boer. Deesdae boer sy susterskind, JP Olivier, saam met hom op die plase De Rust, Tevrede...
Klein verandering lewer uitstekende resultate
Dit was nie sonder rede dat Steven Cave van die plaas Rietfontein in die Koster-distrik die blok sojabone in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie ingeskryf het nie. Cave het sy bemestingsprogram op van sy sojaboonlande...
Beskerm jou opbrengs
As een van die produsente wat vanjaar ’n opbrengsrekord gebreek het, meen Danie Bester die Groei vir Goud-opbrengskompetisie bied ’n gulde geleentheid aan die hele graanbedryf om te verbeter en grense te verskuif.
Bester, ’n...
Bemarking net so belangrik as produksie
Oelof Grabie boer naby Bapsfontein, oos van Pretoria, op die plaas Moria saam met sy pa en sy swaer. Hy neem aan die Groei vir Goud-opbrengskompetisie deel omdat dit aan hom die geleentheid bied...
Goeie verhoudinge is soos olie wat die ratte glad laat draai
Divan Rossouw is die graangewasafdelingbestuurder op Krantzplaas, een van die plase van die Sitrusrand Boerdery van Pieter Nortjé op Cradock. Hoewel Sitrusrand een van die grootste sitrusprodusente in die Oos-Kaap se Sondagsriviervallei is, staan...
Niks klop noukeurigheid nie
Johann Pistorius is ’n produsent met ’n groot passie vir boerdery. Dié passie gaan egter dieper as net boer – dit is diep gesetel in die grond, gekoppel aan sy noukeurige bestuur en sy...
Moenie kwaliteit inboet vir ’n beter prys nie
Nog ’n groentjie in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie is die pa-en-seun-kombinasie van IG Botma Boerdery net buite Bothaville. Nieteenstaande die feit dat Gerhard Botma vir die eerste keer vir dié kompetisie ingeskryf het, het...
Laat voordelige voetspore na
Nadat Adam Barnard in 2022 ’n tweede en derde plek in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie behaal het in die afdeling vir mielies wat verbou word in die Noordwes, het hy vanjaar met die eersteplektrofee...















