Planting date has significant effect, study shows

Sunflower is often used as a catch crop and is planted as an alternative when rainfall onset is too late for maize or soybean plantings. Therefore, the stable yields under these late planting conditions...

Dekgewasse voordelig vir insekte in landbou-ekosisteme

Insekte is die grootste en mees diverse groep diere op aarde met ongeveer 30 ordes en sowat een miljoen geïdentifiseerde spesies. Hoewel produsente meestal net op insekte fokus wat as plae beskou word, vervul...

Kan dekgewasse in die Noordwes-Vrystaat werk?

Johan Hoffman, ’n bekende graanprodusent, vleisbees- en merinostoetboer in die Bothaville-omgewing, is iemand wat die waarde van dekgewasse besef en ervaar het. Sy skape se voervloei het hoofsaaklik bestaan uit oesreste in die winter en...

Gaan só te werk met mengsel van dekgewasse

Dekgewasmengsels word hoofsaaklik saamgestel uit ’n kombinasie van gewasse om ’n sekere doel en funksie in en op die grond te verrig. Dit is daarom belangrik dat dekgewasse nie as ’n standaardmengsel aangekoop word...

Mikrobiese aktiwiteit bepaal vlakke van grond- organiese materiaal

’n Nuwe bestuursingesteldheid wat die rol van mikro­bes beklemtoon om gewasreste in grond- organiese materiaal om te skakel, moet deur landbougrondgebruikers oorweeg word om volhoubare grondgesondheid te verseker. Dit is die mening van prof...

Voed die wêreld met kleiner omgewingsimpak

Resultate van 30 jaar se langtermynproewe in verskeie wêrelddele dui daarop dat bewaringslandbou, ook bekend as herlewingslandbou en ekologiese intensifisering (EI), ’n beduidende impak het. Dit be­vestig ook die Wes-Kaapse graanbedryf se volhoubaarheidspotensiaal. EI is...

Nutsgewasse in die Wes-Kaap toon groot potensiaal

Dekgewasnavorsing is al deel van die Wes-Kaapse Departement van Landbou se navorsingsportefeulje sedert 2013 – verskeie projekte is reeds afgehandel of is tans nog aan die gang. Die vraag oor hoekom dan nou juis...

Dekgewasse se moets en moenies

Deel 1 Die Bewaringslandbouboere-innoveringsprogram (BL BIP)­ wat deur ASSET Research geïmplementeer en deur die Mielietrust befonds word, het in 2013 besluit dat dekgewasse deel moet uitmaak van proewe om grondgesondheid te bevorder. Produsente was aanvanklik...

Kopvrotte maak amok by mielies

Die afgelope produksieseisoen is ge­kenmerk deur oormatige reënval en mieliegraan wat besmet is met drie ekonomies belangrike kopvrotte: Fusarium veroorsaak deur Fusarium verticillioides, Gibberella (ook genoem pienk vrot) veroorsaak deur die Fusarium graminearum-spesiekompleks en...

Plaasproewe het groot waarde

Presisietegnologie het plaasproewe in die hande van die produsent geplaas. Indien die proewe reg gedoen word, kan die resultate daarvan betekenisvol bydra tot die doeltreffende en volhoubare produksie van graan. Proefwerk deur produsente is niks...

LATEST EDITION