Graan SA reageer op BFAP-verslag

Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) het onlangs sy Suid-Afrikaanse basislyn-landbouvooruitsigte vir die tydperk 2020 tot 2029 voorgelê, met ’n uitgebreide opsomming van die landbousektor en hoe dit na verwagting sal groei. Dr Tracy...

’n Huldeblyk aan die graanprodusent

Voedselproduksie was in ons leeftyd nog nooit belangriker as juis nou nie. Hierdie jaar sal om verskeie redes lank in die geheue ingegraveer wees. As gevolg van die COVID-19-pandemie en die daaropvolgende inperking is...

Kongresgangers sê hul sê – Deel 1

July 2017 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA In Maart vanjaar is daar weer by Graan SA se Kongres gebruik gemaak van elektroniese stemapparate. Dit het elke afgevaardigde die geleentheid gebied om sy...

SA Graan-artikel ’n wenner by Landbouskrywers SA

Petru Fourie (navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA) het by die Landbouskrywers SA-toekenningsgeleentheid in die kategorie, Bayer beste tegniese artikel, met die louere weggestap. Die artikel, “Nuwe Seisoen: Opsies vir winsgewende graanproduksie raak min”, het...

Ontmoet ons nuwe rekenmeester

March 2018 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE Graan SA se Finansiële Dienste-afdeling het in Januarie vanjaar ‘n nuwe toevoeging tot die span verwelkom toe Roslynne Carelse as finansiële rekenmeester by die organisasie aangesluit het. Die gebore en getoë Vrystater...

Subsistence Farmer of the Year category (0 ha – 10 ha) If you are...

November 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team and HELENUS KRUGER (photo) Napoleon Hill, the American author of the book Think and grow rich said patience, persistence and perspiration make an unbeatable combination for success. Ms Jenette Thembi Shoba from Mpumalanga...

Boeredae fokus op behoeftes

December 2017 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder, Graan SA Graan SA se Wes-Kaapse Landbou-ontwikkelingsafdeling het op 16 Augustus en 4 September onderskeidelik twee suksesvolle boeredae by Langgewens Proefplaas en AB In­Bev (voorheen SAB) op Caledon aangebied. Die opkoms van...

Struggles and HARD WORK forgotten as SUCCESS is celebrated

November 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team ‘Farming is not about land; it is about using land. Today we are celebrating those who are using land and using it well,’ said Ms Jane McPherson (manager: Farmer Development...

… and the 2016 Farmer of the Year award goes to…

September 2016 PONTSENG MONNANE, office administrator: Grain SA The saying: ‘It isn’t the farm that makes the farmer, it is the love, hard work and character’, will once again be evident when Grain SA hosts the...

Gesubsidieerde oesversekering vorder

Die afgelope paar jaar is die graanbedryf onder groot druk: Hoofsaaklik weens die droogtes, maar ook as gevolg van lae internasionale graanpryse. In teorie is die prys veronderstel om produsente te ondersteun tydens ’n droogte,...

LATEST EDITION