Farmers benefit from farmer development partnership

Successful transformation in agriculture, the optimal use of resources, increased land use and rural development are just some of the goals driving the Grain SA Farmer Development division. From their development offices in Paarl, Lichtenburg,...

Grain SA Congress 2020

The Grain SA Congress for 2020 will be presented at NAMPO Park, Bothaville, on 4 and 5 March with the theme ‘Farmers Contribute’. This is an opportunity for Grain SA to consult with South...

Funksiespan slaggereed vir die jaar se funksies op NAMPO Park

Annemarie de Beer (funksiebestuurder, Graan SA) en haar span behartig al vir die afgelope nege jaar die funksies wat op NAMPO Park aangebied word. Vir die twee voltydse en 17 deeltydse personeellede beteken dit gereeld...

SA Graan-artikel ’n wenner by Landbouskrywers SA

Petru Fourie (navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA) het by die Landbouskrywers SA-toekenningsgeleentheid in die kategorie, Bayer beste tegniese artikel, met die louere weggestap. Die artikel, “Nuwe Seisoen: Opsies vir winsgewende graanproduksie raak min”, het...

Wes-Kapenaars met ’n volhoubare langtermynstrategie

Willie Beukes en Tonie Linde van Haasjeskop Boerdery op Caledon, Graan SA/Syngenta Graanprodusente van die Jaar, is ’n gedugte span wat al sedert 2005 saam boer. Met Tonie as hoof uitvoerende beampte en Willie in...

An inspiration to all

The Grain SA Inspiration Award is presented annually to individuals or organisations in appreciation of their excellent contributions to the grain industry. This award acknowledges someone who excelled to achieve extraordinary results in their...

Celebrating the ‘masters in the art of grain farming’

‘Tonight we celebrate the achievements of fellow South Africans who have excelled in their field – they are the masters in the art of grain farming.’ With these words, Derek Mathews (vice-chairperson, Grain SA)...

Glo – al verstaan jy nie

Ek het onlangs weer die boekie, Prisoner in the third cell, deur Gene Edwards gelees. Dit handel oor Johannes die Doper – die man wat Jesus as absoluut eiesoortig uitgesonder het. Tog, wanneer hy...

Hope and gratitude

It seems as though life is getting faster and faster, accelerating as we grow older. When we look at our kids and the younger people, they know more and get more done than we...

LATEST EDITION