Companies who made Congress 2016 possible/Maatskappye wat Kongres 2016 moontlik gemaak het

April 2016 Grain SA expresses its heartfelt thanks to these companies who made Congress 2016 possible: Graan SA spreek sy opregte dank uit teenoor hierdie maatskappye wat Kongres 2016 moontlik gemaak het: Publication: April 2016 Section: Grain SA

Streeksvergaderings steeds van belang vir ons lede

March 2016 DIRK KOTZÉ, ledebemarking en kommunikasiebeampte: Graan SA Met die nuwe jaar reeds in volle swang, het die tyd vir die Graan SA-streeksvergaderings wat die Kongres voorafgaan, aangebreek. Die streeksvergaderings het uitsluitlik ten doel om...

Graan SA skud vere reg vir Kongres

February 2016 NICO VERMAAK, bestuurder: Korporatiewe Dienste, Graan SA Die Graan SA Kongres word beplan vir 2 en 3 Maart vanjaar op NAMPO Park. Die Kongres sal fokus op nuwe realiteite in ‘n ver anderende klimaat. Gegewe...

Kersboodskappe

December 2015 Dit sal uiteindelik ten beste uitwerk Wanneer ons aan Kersfees dink, is dit gewoonlik met aangename herinneringe: Familie en kinders rondom ‘n Kersboom en geskenke. Maar, daar is diegene wat baie eensaam is tydens...

Successful farmers know all about hard work and commitment

November 2015 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor and photos: JOANIE SCHEEPERS “He helps others most, who shows them how to help themselves,” is a quote by the often cited American evangelist, AP Gouthey. At this year’s...

Staatmakers word gegroet

November 2015 WIM VENTER, Oesdagbeampte: Graan SA Graan SA se NAMPO Oesdagkomitee het in Junie vanjaar tydens ‘n smaakvolle middagete op NAMPO Park, van drie staatmakers wat op die Oesdagkomitee gedien het, afskeid geneem. Tydens die geleentheid...

Graanprodusentwenners wys geestelike taaiheid te midde van uitdagings

Graanprodusentwenners wys geestelike taaiheid te midde van uitdagings November 2015 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker en foto's: HELENUS KRUGER Net soos bekende historiese en huidige legendes in die wêreld, het die Graanprodusent van die Jaar 2015-finaliste en...

Graan SA-lede kuier heerlik saam by die Megaweek

November 2015 TOIT WESSELS ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Kaapprovinsie, ALZENA GOMES, skakelbeampte en LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Wes-Kaap, almal van Graan SA. Foto's: ALZENA GOMES Met die 2015 Agri Mega Week iets van die verlede, kyk ons weer...

Kom kuier saam by die 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste

September 2015 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA Met minder as ses weke om te gaan, heers groot opgewondenheid onder die finaliste en word met afwagting uitgesien na die bekendmaking van die 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van...

Grain SA is very proud of these finalists

September 2015 KOM KUIER SAAM BY DIE 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste LANDI KRUGER, Grain Farmer Development Programme, Grain SA Grain SA recently hosted its annual “Farmer of the Year” competition to acknowledge the successes...

LATEST EDITION