Home FOCUS GROW FOR GOLD

FOCUS GROW FOR GOLD

Imitate nature and success will follow

Tyson Zunckel The Zunckel family farms near Bergville in KwaZulu-Natal and Warden in the Eastern Free State with maize, soybeans, dry beans and wheat. Livestock also forms an important part of the farming operations. Tyson Zunckel...

Tydigheid die sleutel tot sukses

Tommie Scholtz Elke aksie in die boerdery het sy regte tyd, daarom is deeglike beplanning en voorbereiding noodsaaklik. Volgens Tommie Scholtz van Bergville is dit die sleutel tot sy sukses. Tommie boer vir Christoff Brits in...

Hy leef sy passie vir landbou ten volle uit

Johann Pistorius Johann Pistorius boer in die Val-omgewing en bedryf ’n geïntegreerde gemengde boerdery. Landbou is sy passie en hy baseer sy boerdery op die geïntegreerde bestuur van sy grond, die omgewing, diere en plante....

Danie-hulle wil elke dag beter boer as gister

Danie le Roux Hulle wil elke dag beter as die vorige dag boer, sê Danie le Roux van Schweizer-Reneke, Noordwes. Danie boer vir PGL Boerdery van Pieter en PG van Zyl saam met COFCO International...

Tydsberekening gee die deurslag

Japie Breedt As ’n gekwalifiseerde sjef wat in die buiteland gewerk het, het Japie Breedt van Bapsfontein geleer dat tydsberekening vir bykans alles in die lewe deurslaggewend is. Des te meer in boerdery. “Alles in boerdery...

Wees heeljaar aktief in jou lande

Danie Bester Volgens die Nasionale Oesskattingskomitee is die nasionale gemiddelde opbrengs vir geelmielies 6,66 t/ha. Danie Bester van Balfour het egter die doelpale geskuif en 14,11 t/ha op droëland behaal met die geel baster, DKC74-26R....

Diversifiseer en gaan voluit

Wayne Preece Wayne Preece van die plaas Knopfontein in die Coligny-distrik meen sy sukses is allereers toe te skryf aan genade van Bo. “Ons kan alles binne ons vermoë doen, maar as dit nie reën...

Weeg insetkoste op teenoor opbrengs

Jaco Breytenbach Jaco Breytenbach van Fouriesburg meen dit is belangrik om voor planttyd berekende besluite ten opsigte van insetkoste te neem. Hy het die afdeling vir mielies in die Oos-Vrystaat in die Groei vir Goud-kompetisie gewen...

Leer by ander en uit jou foute

Johan Meyer Deeglike beplanning is deurslag­gewend, meen Johan Meyer van Hartbeesfontein. Johan bestee net soveel tyd en aandag aan nabetragting ook, want hy glo ’n terugblik oor die seisoen wys jou foute uit. Deur die...

LATEST EDITION