Imitate nature and success will follow
Tyson Zunckel
The Zunckel family farms near Bergville in KwaZulu-Natal and Warden in the Eastern Free State with maize, soybeans, dry beans and wheat. Livestock also forms an important part of the farming operations.
Tyson Zunckel...
Danie-hulle wil elke dag beter boer as gister
Danie le Roux
Hulle wil elke dag beter as die vorige dag boer, sê Danie le Roux van Schweizer-Reneke, Noordwes. Danie boer vir PGL Boerdery van Pieter en PG van Zyl saam met COFCO International...
Tydigheid die sleutel tot sukses
Tommie Scholtz
Elke aksie in die boerdery het sy regte tyd, daarom is deeglike beplanning en voorbereiding noodsaaklik. Volgens Tommie Scholtz van Bergville is dit die sleutel tot sy sukses.
Tommie boer vir Christoff Brits in...
Tydsberekening gee die deurslag
Japie Breedt
As ’n gekwalifiseerde sjef wat in die buiteland gewerk het, het Japie Breedt van Bapsfontein geleer dat tydsberekening vir bykans alles in die lewe deurslaggewend is. Des te meer in boerdery.
“Alles in boerdery...
Hy leef sy passie vir landbou ten volle uit
Johann Pistorius
Johann Pistorius boer in die Val-omgewing en bedryf ’n geïntegreerde gemengde boerdery. Landbou is sy passie en hy baseer sy boerdery op die geïntegreerde bestuur van sy grond, die omgewing, diere en plante....
Wees heeljaar aktief in jou lande
Danie Bester
Volgens die Nasionale Oesskattingskomitee is die nasionale gemiddelde opbrengs vir geelmielies 6,66 t/ha. Danie Bester van Balfour het egter die doelpale geskuif en 14,11 t/ha op droëland behaal met die geel baster, DKC74-26R....
Diversifiseer en gaan voluit
Wayne Preece
Wayne Preece van die plaas Knopfontein in die Coligny-distrik meen sy sukses is allereers toe te skryf aan genade van Bo. “Ons kan alles binne ons vermoë doen, maar as dit nie reën...
Leer by ander en uit jou foute
Johan Meyer
Deeglike beplanning is deurslaggewend, meen Johan Meyer van Hartbeesfontein. Johan bestee net soveel tyd en aandag aan nabetragting ook, want hy glo ’n terugblik oor die seisoen wys jou foute uit. Deur die...
Weeg insetkoste op teenoor opbrengs
Jaco Breytenbach
Jaco Breytenbach van Fouriesburg meen dit is belangrik om voor planttyd berekende besluite ten opsigte van insetkoste te neem.
Hy het die afdeling vir mielies in die Oos-Vrystaat in die Groei vir Goud-kompetisie gewen...