Vir ingeval of vir seker nodig?

Ons het gesien hoe rolspelers in die waardeketting tydens, maar veral na Covid, voorraad begin bestuur het op die beginsel van “net vir ingeval” (just in case) eerder as die meer optimale, koste-effektiewe en...

Time to say goodbye with a last thought

It is already widely known that this is officially my last editorial in SA Graan/Grain. It was indeed a great privilege for me to be a part of the team for a relatively short...

Groei vooruit

Teen die agtergrond van die opiniestuk (beskikbaar deur die QR-kode te skandeer) wat onlangs gepubliseer­ is, geïnspireer deur verskeie gebeure die afgelope tyd wat besigheidsvertroue laat daal, deel ek graag ’n paar van ons...

Growing forward

Against the background of a recently published opinion piece (available by scanning the QR), inspired by several recent events that are causing business confidence to decline, I would like to share a few of...

Bangmaakgeluide in die nag …

“Wat laat produsente snags wakker lê? Produsente is planmakers” is die tema vir vanjaar se kongres. Produsente se bekommernisse is ons bekommernisse en ons sal diep delf om by die kern van die kwessies...

Ons vermoë om die basiese en wenslike te laat gebeur

’n Afkondiging tydens ’n vlug waarop ek onlangs was, het my maar net weer aan ons ekonomiese stand van sake herinner. Die kaptein het verduidelik dat hulle verskeie hoogtes probeer het, dat dié vlak...

The environmental agenda‘s impact on agriculture

Films like Kiss the ground and others have put a renewed focus on the status of the environment and the importance of soil and climate as natural resources for sustainability. This is leading to...

Groei vooruit om ons toekoms te bestuur

Die bestuur van verandering is ’n werklikheid vir Graan SA. Gegewe ’n snelveranderende omgewing, is daar geen gemaksone vir die organisasie of sy lede nie. In wese is verandering die enigste konstante. Baie jare gelede...

Rather lose sleep over the right things

El Niños are difficult to predict, and we are nervously watching the summer season playing out. Our winter grain producers had a tough season – they are battered, but still fighting. South African grain...

Wees slim – BOER DIGITAAL

Landbou is so oud soos die geskiedenis van die mens. Vanaf die beskeie begin van bestaansboerdery tot vandag se tegnologies gedrewe landbou, is die reis om voedsel te produseer nog altyd gekenmerk deur toenemende...

LATEST EDITION