Geared for the new season
As times and needs change, it is necessary to make adjustments within organisations and businesses from time to time to ensure that the focus is right and that the teams are adequately equipped to...
Gerat vir die nuwe seisoen
Soos tye en behoeftes verander, is dit van tyd tot tyd nodig om aanpassings binne organisasies en besighede te maak om te verseker die fokus is reg en dat die spanne voldoende toegerus is...
Blended financing may do the job
The new year is in full swing and, like every year, soon everyone will not believe how fast time is flying. What an exceptional year we are experiencing! I am so grateful and happy...
Gemengde finansiering straks die antwoord
Die nuwe jaar is volstoom aan die gang en soos elke jaar gaan almal kort voor lank nie kan glo hoe vinnig die tyd vlieg nie. Wat ’n uitsonderlike jaar beleef ons nie! Vir...
Our window of opportunity
Recently within Grain SA, we have talked a lot about the new season and what it really means. It is far more than just the change in the season or changes in leadership and...
Ons venster van geleentheid
By Graan SA het ons die afgelope tyd heelwat gesels oor die nuwe seisoen en wat dit werklik beteken. Dit behels baie meer as net die seisoensverandering of veranderinge aan die leierskap en bestuur...
Plan for the long haul now
We all know that timely planning for a long journey is essential, especially when taking on unfamiliar and lesser-known destinations. I just realised this again with our family’s recent trip to the beautiful Botswana,...
Beplan nou vir die lang pad
Ons weet almal dat tydige beplanning vir ’n lang en ver reis noodsaaklik is, veral as ’n mens vreemde en minder bekende bestemmings aandurf. Ek het dit net weer besef met ons gesin se...
Choose to focus on growth
As we approach the new summer season, we cannot help but look back with grateful hearts on the past season and specifically the beautiful winter season in the Western Cape. (When going to press...
Maak groei jou fokus
Soos ons die nuwe somerseisoen aanpak, kan ons nie anders as om met dankbare harte terug te kyk na die afgelope seisoen en spesifiek na die pragtige winterseisoen in die Wes-Kaap nie. (Teen druktyd...











