Record crops and growing carry-over stocks: Why then are SA exports slow?

2026/07/22 SOUTH AFRICA FINDS ITSELF IN THE POSITION OF PRODUCING YET ANOTHER RECORD MAIZE AND SOYBEAN CROP. HOWEVER, DESPITE THE LARGE SURPLUSES AVAILABLE FOR EXPORT, DEEP-SEA EXPORTS HAVE FAILED TO GAIN THE MOMENTUM THAT MANY...

ʼn Nuwe seisoen

Beste Grootneef Die winter het net na vyf die middag lang skaduwees oor die werf gestoot terwyl die son oor die westerkim wegsak. Uit die vlei stu die koue lug met ysige vingers bult op...

Dít is hoeveel mielies DAAR NOU EINTLIK IS

2026/03/04 IN DIE AFGELOPE 16 MAANDE HET SUID-AFRIKA SE MIELIEMARK TEKORTE, SURPLUSSE, DROOGTE, VLOEDE, OORLOË ASOOK RENTEKOERS- EN WISSELKOERSVERANDERINGE ERVAAR. Elkeen van hierdie komponente beïnvloed plaaslike prysbepalingsmeganismes en dra by tot die wisselvalligheid van plaaslike pryse....

’n Malchus-oomblik

Beste Grootneef Die oggendluggie stoot koel deur die voordeur tot by die tafel in die voorhuis. Die grysheid van die oggend word geel soos amber – net voor die son die vlaktes groet. Die piet-my-vrou...

Om afskeid te neem

Beste Grootneef Om afskeid te neem is so deel van die lewe soos die son wat soggens opkom en saans weer in die weste met laaste lig verdwyn. Elke dag met geleende tyd – sonder...

Pluimvee dalk die sleutel tot groter vraag na graan

2026/03/31 SUID-AFRIKAANSE GRAANPRODUSENTE PRODUSEER IN ’N TOENEMEND KOMPLEKSE OMGEWING, WAAR UITVOERMARKTE DIKWELS WISSELVALLIG IS EN DIE PLAASLIKE VRAAG MARGINAAL GROEI. DIE PLAASLIKE VRAAG NA WIT- EN GEELMIELIES HET BYVOORBEELD OOR DIE AFGELOPE TIEN SEISOENE MET...

’n Refleksie oor die huidige uitdagings van graanprodusente: kompleksiteit, aanpassing, keuse en hoop

Ons was die afgelope week by nog ’n familieboerdery besig om strategies die realiteit te definieer en saam te dink oor die toekoms. Ek het net weer besef hoe kompleks die wêreld van landbou...

Om weer mielies te plant OF NIE

2026/05/06 DIE 2025/2026- EN 2026/2027-SEISOENE SAL WAARSKYNLIK IN DIE GE­SKIEDENISBOEKE OPGETEKEN WORD AS ’N TYDPERK WAT GEKENMERK IS DEUR OORVLOED. TERWYL REKORDVOLUMES GRAAN DIE SILO’S VUL, WORSTEL PRODUSENTE MET DIE KOUE REALITEIT VAN PRYSE WAT...

Die regte kalk teen die regte prys

GRONDGESONDHEID IS DIE GRONDSLAG VAN VOLHOUBARE LANDBOUPRODUKSIE. TOG WORD HIERDIE BELANGRIKE ASPEK DIKWELS DEUR SUUR GRONDTOESTANDE BEDREIG – VERAL IN STREKE WAAR INTENSIEWE PRODUKSIE EN HOË REËNVAL VOORKOM. Die gebruik van landboukalk is een van...

Jacobsbaai se skilderklippies

Beste Grootneef Jacobsbaai is bykans so ver wes as wat ’n mens met ’n motorkar kan ry. Dit is ’n versameling van vyf baaitjies wat wag vir die gety om in te kom en weer...

LATEST EDITION