
SA Graan/Grain-
redakteur
Fertasa se Grondsuurheidswerkgroep in samewerking met Graan SA kyk in hierdie reeks van twaalf artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. Hierdie gewilde reeks is oorspronklik in SA Graan/Grain gepubliseer en is beskikbaar op sagrainmag.co.za onder die “Article series”-skakel.
Lees die volledige reeks artikels hier: https://sagrainmag.co.za/article-series/grondsuurheid-reeks/




























