SA Grain April 2020

  • All
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT
  • REVIEW ON CONGRESS

Bonormale reën voorspel vir dié kusgebiede

Soos die herfs inbeweeg, begin ons kyk na die vroeë winter se seisoenale voorspellings, spesifiek vir die winterreënvalareas in die suidwestelike gedeeltes van die land. Vir herfs (Maart-April-Mei; Figuur 1 links) word daar bonormale reënval vir die sentrale en oostelike kusgebiede verwag, maar ondernormale reënval elders. Reënval in hierdie tydperk verlaag gewoonlik drasties oor die […]

Foliar fungicide spray regimes handy tool to fight maize ear rots

Maize with a high yield potential are often more susceptible to certain diseases, resulting in the use of prophylactic fungicide spray programmes. Since 2007 a significant increase in the use of fungicides in maize production has become prominent to prevent and/or control foliar diseases. An increase in the market price of maize has also helped […]

Aanvullings vir vee wat op dekgewasse wei

Dekgewasse neem in gewildheid toe en die benutting daarvan met vee kom meer algemeen voor. Die vraag ontstaan watter tipe aanvulling vir vee onder hierdie toestande gegee moet word. Om dit te beantwoord, moet daar eers ander vrae gevra word. Hoekom is die dekgewas in die eerste plek geplant? Hoekom is daar vee op? Word […]

Dekgewasse bied veelvoud van opsies

Gewasse verskil ten opsigte van groeiwyses en veral groeikurwes. Selfs binne dieselfde gewas is daar groot verskille tussen kultivars. Gewasse kan basies in drie groeitipes opgedeel word, naamlik kort, medium en lang groeiers. Deur verskillende gewasse en ook verskillende kultivars te kombineer, word die beste van elke kultivar benut om ’n bydrae te lewer tot […]

Paniek, ruolie en die wisselkoers se impak op kunsmismarkte

Internasionale markte is baie deurmekaar. Groot olieproduserende lande se “oorlog” vir markaandeel en die beheermaatreëls om die koronavirus se verspreiding wêreldwyd te bekamp, het markte op hol. Binne slegs ’n paar weke het die ruolieprys met 51% gedaal, terwyl die rand gedurende dieselfde tydperk met tot soveel as 20,6% verswak het. Hoe raak dit kunsmispryse? […]

Onseker markte affekteer ook wintergraan

19|03|2020 Die jaar het interessant afgeskop en die wisselvalligheid in wêreldmarkte is onrusbarend. Die koronavirusuitbreking (Covid-19) skep kommer oor voedselsekerheid en daar word gewonder hoe dit die wintergraanbedryf beïnvloed. Hierdie artikel bevat markinligting wat verkry is op 17 Maart 2020, dus mag dit verskil teen die tyd van publikasie. Insetkoste Die wêreldolieprys het sy grootste […]

Stepping into leadership

It was John C. Maxwell who wrote, ‘A leader is one who knows the way, goes the way, and shows the way’. Choosing the right leadership is part of ensuring sustainability for Grain SA and the grain industry as a whole. At this year’s Congress, Derek Mathews was elected chairperson and Richard Krige and Ramodisa […]

Erkenning vir besonderse prestasies

Die media wys jaarliks die beste spreker van die vloer af aan. Vanjaar deel Derek Mathews en Kallie Schoeman die trofee. Nadat Derek en sy gesin in Januarie vanjaar deur gewapende mans op hul plaas oorval is, was sy boodskap tydens sy mosie oor plaasveiligheid duidelik: “Ons mag nooit stilbly oor plaasaanvalle nie en ons [...]

Wegbreeksessies in ’n neutedop

Verskeie belangrike bedryfsaangeleenthede is tydens die jaarlikse wegbreeksessies by Kongres 2020 bespreek. Hier volg punte wat deur die Redaksie opgemerk is. Mielies Oesversekering: Graan SA, die Suid-Afrikaanse Versekeringsvereniging (SAIA) en die Wêreldbank het voorstelle rakende oesversekering aan die Tesourie gemaak. Hierdie voorstelle word nou in samewerking met die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling […]

Bending the curve towards growth

‘If there is to be any future growth in the grain economy, we need to attend to: partnerships; what we focus on; what issues we prioritise; how we co-ordinate within the value chain and how we execute policy.’ This is the opinion of Dr Ferdi Meyer, managing director of the Bureau for Food and Agricultural […]