SA Grain March 2018

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Veterinêre strategie is belangrik vir jou

March 2018 GERHARD SCHUTTE, uitvoerende hoof, Rooivleisprodusente-organisasie Dit is uiters belangrik dat die staat en die privaat sektor saamwerk om die veterinêre strategie te laat slaag ten einde volhoubare winsgewende voedselproduksie te verseker. Die uitgangspunt van die strategie is om voedselsekerheid, voedselveiligheid en dieregesondheid in Suid-Afrika te bevorder en te verseker. Veeartsenydienste speel ‘n sleutelrol […]

Van toeka tot nou: Dié verbintenis bly sterk staan

March 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain redaksiespan “Ons is vandag hier om die verlede met die toekoms te trou,” het mnr Pieter Smit, bemarkingsbestuurder, Monsanto SA, gesê tydens ‘n geleentheid waar die opgedateerde Dekalb-handelsmerk en Dekalb SA se nuwe webtuiste, www.dekalb.co.za, bekend gestel is. Op 14 November verlede jaar het Monsanto se personeel, sleutelkliënte, bedryfsvennote en […]

ONSEKERHEID nie die laaste woord nie

March 2018 DR BENNIE MOSTERT, Jerigo Mure Ons leef in ‘n onseker wêreld en tyd. Maar as ons mooi daaroor dink, was dit eintlik nog nooit anders nie. Dit is net dat die dinge waaroor ons onseker is, nie altyd dieselfde is nie. Op die oomblik is dit die politieke uitsprake, droogte en verlede jaar […]

Nuwe landboutegnologie eerstehands oorsee ervaar

March 2018 VALERIE CILLIERS, SA Graan/Grain medewerker Om volhoubaar en effektief te kan aanhou boer, moet ‘n produsent op die voorpunt van tegnologiese ontwikkeling bly. Daarom was dit vir lede van Graan SA se hoofbestuur en verskeie Suid-Afrikaanse produsente ‘n besondere ervaring om die nuutste in landboutegnologie eerstehands tydens Monsanto se tegnologietoer na die VSA in Augustus […]

Gronddebat: Nou is daar feite op die tafel

March 2018 DIREKTORAAT: KORPORATIEWE SKAKELING, AGRI SA Voorheen benadeeldes besit nou 26,7% van die totale aantal hektare landbougrond in Suid-Afrika. Dit is beduidend meer as die 14,9% van landbougrond wat in 1994 in voorheen benadeeldes se besit was. Voorts besit wit produsente nou 73,3% van landbougrond, teenoor 85,1% daarvan in 1994. Dít is van die […]

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

March 2018 Ontrafel jou boerdery se arbeidsomset DIRK COETZEE, arbeidsverhoudingespesialis Moet ons as landbouers steeds vasklou aan die eeu-oue siening dat werkers wat hul poste verlaat inherent sleg vir ‘n besigheid is, of moet ons met nuwe oë kyk na arbeidsomset en die redes daarvoor ontrafel? My opinie is dat dit beide positiewe en negatiewe gevolge […]

Factors affecting price of maize meal Part 1

March 2018 DR CHRISTO JOUBERT, manager: Agro Food Chains, Market and Economic Research Division, National Agricultural Marketing Council South Africa has processed between 4,095 and 4,361 million tons of white maize for human consumption over the past three years. This constitutes between 75 kg and 81 kg of white maize per capita per year for […]

A new approach to agri training

March 2018 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain editorial team In 2012 Villa invested in training by opening the Villa Academy. Over time Villa realised that the training model they were using could be improved by Villa Academy becoming a registered teaching institution and obtaining accreditation for its training courses. Villa realised that they needed a partner and in […]

Spotlight on second year’s CA results

March 2018 LIENTJIE VISSER and WILLEM KILIAN, ARC-Small Grain, Bethlehem, JACQUES VAN ZYL, VKB and DR HENDRIK SMITH, CA facilitator, Grain SA Conservation Agriculture (CA) is a holistic approach to the improvement of soil health and the sustainability of crop production. Grain SA, in collaboration with the Riemland Farmers Study Group, VKB and ARC-Small Grain, […]

Sclerotinia head rot of sunflower: A continuing threat

March 2018 PROF BRADLEY FLETT, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Sclerotinia sclerotiorum is a fungal pathogen, which infects sunflowers, causing Sclerotinia head or stem rot diseases. This fungus attacks a wide range of field crops including soybeans, beans, canola and lupins as well as various vegetable crops. Sclerotinia stem rot of sunflowers is not a direct major threat […]

Positive thinking leads to success – Grain SA/Absa/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year

March 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team ‘I attribute my success to the fact that farming is all I know,’ was Mr Edwin Thulo Mahlatsi’s reaction on his announcement as the 2017 Grain SA/Absa/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year. He was born and raised a farmer and sees no point in wasting […]

Oorhoofse koste: Maak deeglik somme

March 2018 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Die afgelope twee bemarkingseisoene, wat absoluut kontrasterend van mekaar was, het albei hul eie uitdagings vir die graanprodusent na die tafel toe gebring. Die twee seisoene is gekenmerk deur produksierisiko en prysrisiko onderskeidelik. Alhoewel die produsente in die somersaaigebiede in die huidige 2017/2018-bemarkingseisoen in die meeste […]

Maize ear rots under different cropping systems

March 2018 DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG and PROF BRADLEY FLETT, ARC-Grain Crops, Potchefstroom The fungi that cause maize ear rots commonly known as Gibberella (Fusarium graminearum), Fusarium (Fusarium verticillioides) and Diplodia (Stenocarpella maydis) can also produce mycotoxins in maize grain. In maize, the most important stage of ear rot infection and mycotoxin contamination is […]

Local best practice options in CA investigated – Case study 2

March 2018 MAZWI DLAMINI and ERNA KRUGER, Mahlathini Development Foundation Mr Cosmas Dumezweni Xaba (50) is a family man with a wife, seven children and one grandchild. He retired from the mines in 2008 and started to farm at Madzikane (KwaZulu-Natal), growing crops and rearing livestock. He strongly believes in doing things for the well-being […]

Is my beesproduksiestelsel reg vir my boerdery?

March 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Lae winste gerealiseer in die gewasproduksievertakking verg dat ‘n produsent se boerderyvertakkings op ‘n ander manier benader moet word. Die veebedryf spring nie hierdie tendens vry nie. ‘n Groot aantal produsente wonder of ander veeproduksiestelsels nie dalk beter vaar nie. Hulle vra hulself af wat gedoen kan word om meer […]

Gee aandag aan dié aspekte

March 2018 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA In Deel 1 van die reeks, wat in die Februarie-uitgawe van SA Graan/Grain verskyn het, is daar meer gefokus op wat na-stroopbemarking behels en waarom dit vir produsente van belang is om na-stroopbemarking te oorweeg. Hierdie gedeelte van die reeks sal meer fokus op die faktore waarop gelet moet […]

Doelgerigte bestuur in aksie – Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar

March 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan ​​​​​​Mnr AC van Wyk en sy vrou, Lizelle, boer hoofsaaklik met mielies en osse in die Bultfontein-distrik. Hy is ‘n mielieprodusent in murg en been en is ‘n uitstekende besigheidsman. Vir hom is graanverbouing ‘n manier om sy besigheid oor tyd te laat groei. In hierdie gebied is mielies volgens […]

Dieresiektes wat die mens aantas Deel 1: Wat is ‘n soönose?

March 2018 DR JAN DU PREEZ, veterinêre spesialis: Volksgesondheid ‘n Soönose kan gedefinieer word as ‘n siekte of besmetting wat natuurlik oorgedra word van werweldiere (byvoorbeeld honde, katte, beeste, bokke, skape, wild, pluimvee, voëls, varke, perde, donkies, visse, krokodille en ander reptiele) na die mens en omgekeerd. Die mens is dikwels ‘n toevallige gasheer, wat […]

Wintergraansaadpryse vir nuwe seisoen bekend

March 2018 Altesaam sewe nuwe koring- en twee nuwe garskultivars betree hierdie seisoen die kommersiële mark. Keuse van kultivar is belangrik om die produksierisiko tot ‘n minimum te beperk. In hierdie artikel word die jongste saadpryse van kultivars wat kommersieel in die mark beskikbaar is, met produsente gedeel, sowel as wenke om te verseker dat […]

Targeted breeding technologies – the way of the future

March 2018 DR SCOTT SYDENHAM, ARC-Small Grain, Bethlehem and DR DIRK SWANEVELDER, ARC-Biotechnology Platform, Onderstepoort A modern era of targeted crop breeding is upon us. Traditional plant breeding aims to change traits/genes in a specific crop to obtain the desired characteristics in the offspring. This targeted trait is often linked to a specific change (mutation) […]

Target-site herbicide resistance in ryegrass: A three-year summary

March 2018 HESTIA NIENABER and DR SCOTT SYDENHAM, ARC-Small Grain, Bethlehem Ryegrass is the predominant grass weed species occurring in the small grain production areas of the Western Cape. Ryegrass is genetically highly variable and can cross-pollinate over some distance. This weed can rapidly develop herbicide resistance, especially to herbicides from Group A (fops, dims […]

Saadkwaliteit en sertifisering onder die vergrootglas

March 2018 KOBUS VAN HUYSSTEEN, tegniese beampte, SANSOR Sedert die vorige oes is al die beste praktyke moontlik gevolg en voorbereidings getref om volgende jaar selfs ‘n groter, beter oes te behaal – daardie rekordoes waarna alle landbouers streef. Produsente wat hierdie sentiment deel en voortdurend na vooruitgang streef, sal weet dat slegs die beste […]

Saadgrootte, kieming en groeikragtigheid van mielies bekyk

March 2018 DR MARYKE CRAVEN, MARELENE VAN DER WALT en DR JEANETTA SAAYMAN-DU TOIT, LNR-Graangewasse, Potchefstroom In ‘n samelewing waar “groter” altyd “beter” is, het menige produsent dalk al vrae gehad oor korrelgrootte en hoe dit die verskillende fasette van kieming, groeikragtigheid, opbrengs of die saad se “raklewe” beïnvloed. Hier volg ‘n paar antwoorde op […]

Oppervlaktespanning is belangrik vir plaagbeheer

March 2018 BRIAN DE VILLIERS, produkbestuurder: Byvoegmiddels, Villa Crop Protection Water word algemeen gebruik vir die meng van plaagdoders en die egalige toediening daarvan oor ‘n oppervlakte. Die hoofrede hiervoor is omdat water vryelik beskikbaar is. Plaagdoderformulasies word ontwikkel om met water te meng – daarom die verskillende formulasietipes op die mark, byvoorbeeld oplossings (SL), […]

Om terug te hou of nie: Strategieë vir oopbestuifde gewasse

March 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Die winsgewendheid van die produksie van die meeste oopbestuifde gewasse kom al meer onder druk. Produsente mag dink dat hulle heelwat koste spaar deur hul eie saad terug te hou – en dit is die produsent se reg om dit te doen – maar daar is dikwels ‘n goeie rede […]

Levy to help improve breeding of self-pollinated crops

March 2018 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain editorial team ‘The agricultural industry cannot be self-sufficient when 70% of wheat and 80% of soybeans are planted with farm-saved seed. This will lead to less investment in new cultivars and breeding programmes, which will, in turn, influence the yield.’ This is according to Mr Andries Theron, producer and […]

Kyk hierna: Opberging van saad op die plaas

March 2018 EDDIE GOLDSCHAGG, tegniese bestuurder, SANSOR Saad is dié belangrikste inset wanneer gewasse geproduseer word: Die opbrengspotensiaal is in die saad opgesluit en sal uiteindelik die bepalende faktor wees van hoe groot die oes gaan wees – afhangend van die omgewingstoestande en verbouingspraktyke. Saadmaatskappye spesialiseer in die produksie van saad. Hulle is deeglik vertroud met […]

Koringkultivars vir 2018 bespreek

March 2018 DR ANNELIE BARNARD, LNR-Kleingraan, Bethlehem Ondanks baie negatiwiteit rondom koringproduksie – veral in die droëlandgebiede van die Vrystaat – is koring steeds ‘n winsgewende gewas as dit reg bestuur word. Vra maar vir dié produsente wat hierdie jaar weer uitstekende koringopbrengste behaal het. Die regte kultivarkeuse bly daarom steeds een van die belangrikste […]

Heffing sal sojaboonbedryf ‘n hupstoot gee

March 2018 VALERIE CILLIERS, SA Graan/Grain medewerker ‘n Teling-en-tegnologieheffing kan eersdaags op sojabone gehef word om die negatiewe impak van teruggehoue saad op die bedryf teen te werk. Hoewel produsente in die eerste jaar al R65/ton met lewering sal moet betaal, is rolspelers in die bedryf dit eens dat produsente voordeel sal trek, aangesien só […]

Effektiewe strategie teen Russiese koringluisskade

March 2018 DR ASTRID JANKIELSOHN, LNR-Kleingraan, Bethlehem Russiese koringluis kom voor in al die lande waar koring op groot skaal verbou word en het die potensiaal om plaagstatus te bereik – met enorme ekonomiese verliese as ‘n gevolg. Die teel van koring met genetiese weerstand teen Russiese koringluis is daarom ‘n effektiewe voorsorg teen ekonomiese […]

Werkgroep besoek nuwe wêreldklas tegnologiesentrum

March 2018 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Die Produksie/Insetwerkgroep van Graan SA het sy laas­te vergadering vir 2017 by DuPont se nuwe wêreldklas tegnologiesentrum buite Delmas gehou. Van die belangrike sake wat tydens die werkgroepvergadering be­spreek is, sluit in: Saad Die teling-en-tegnologieheffing op saad Mieliekultivarevalueringsprogram Sclerotinia toelaatbaar in gesertifiseerde sonneblom- en sojaboonsaad Samesprekings met […]

Waar staan Graan SA se heffings?

March 2018 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA Graan SA is ‘n produsente-organisasie wat gedeeltelik deur sy lede se heffings befonds word. Die heffings word op ‘n vrywillige basis betaal en nie op ‘n statutêre basis soos die geval is met ander organisasies nie. Dit het natuurlik baie voor- en nadele: Die […]

Ontmoet ons nuwe rekenmeester

March 2018 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE Graan SA se Finansiële Dienste-afdeling het in Januarie vanjaar ‘n nuwe toevoeging tot die span verwelkom toe Roslynne Carelse as finansiële rekenmeester by die organisasie aangesluit het. Die gebore en getoë Vrystater – afkomstig van Bloemfontein – beskryf haarself as kleurvol en logies. “Ek kleur graag tussen die lyne in, […]

NAMPO kom Wes-Kaap toe

March 2018 TOIT WESSELS, assistentbestuurder: NAMPO en Bemarking, Graan SA Graan SA en Bredasdorp Mega Park NPC het ‘n samewerkingsooreenkoms geteken om ‘n landbou- en nywerheidstentoonstelling te Mega Park NPC op Bredas­dorp van 12 tot 15 September vanjaar aan te bied. Dié handel- en vee-ekspo gaan poog om iets vir elkeen in landbou te bied […]

Mentorship ‘Bringing light into darkness’

March 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team We cannot build our own future, without helping others to build theirs.’ This statement by Bill Clinton, the 42nd president of the United States of America, is an accurate summary of the success of Grain SA’s Mentorship Programme. Although the initial goal of the programme was to ask experienced producers […]

Geen tyd vir doekies omdraai nie – streeksvergaderings verseker die moeite werd

March 2018 DIRK KOTZÉ, ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA en LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Wes-Kaap, Landbou-ontwikkeling, Graan SA Dié jaar het teen ‘n tempo afgeskop en die eerste Graan SA streeksvergaderings het reeds op 16 Januarie op Delmas en Middelburg plaasgevind. Met ‘n algemeen méér positiewe ervaring vir lede, het die bywoningsyfers in meeste streke sterk […]

It’s going to be a tough season

March 2018 JANNIE DE VILLIERS, CEO Optimise your profitability and not necessarily your yields. Is that where we now find ourselves with regards to grain production? Agricultural conditions generally are good, although the season is late and, in some areas, has not even started. The Western Cape is experiencing one of its worst droughts ever. […]

Gauteng se Bermuda-driehoek

March 2018 Beste Grootneef Suid-Afrika het sy eie Bermuda-driehoek waar goed spoorloos verdwyn. Die gevaarte van ‘n plek is geleë tussen Brakpan, Boksburg en Benoni. Van lorries tot mense verdwyn eenvoudig in die niet. Ook empatie en padreëls waai daar by die venster uit. Ou Neef, die suiker in jou koffie en die sein uit […]

Dit gaan ’n harde seisoen wees

March 2018   JANNIE DE VILLIERS, HUB Optimaliseer jou winsgewendheid en nie noodwendig jou opbrengs nie. Is dit waar ons nou met graanproduksie staan? Die landboutoestande is oor die algemeen goed, alhoewel die seisoen laat is en in sommige gebiede glad nie aan die gang gekom het nie. Die Wes-Kaap beleef van sy ergste droogtes […]