Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 12: Kankerroos

Kankerroos op tweeblaar-stadium. Foto: John MacIntyre, Villa Crop Jong saailinge. Foto: John MacIntyre, Villa Crop Protection Okselstandige dopvrugte. Foto: Suzette Bezuidenhout Inlas: Dopvrugte met ovaalvormige saad Volwasse kankerroosplant tussen mielies. Foto: Suzette Bezuidenhout Wetenskaplike naam: Xanthium strumarium Afrikaanse naam: Kankerroos Engelse naam: Cocklebur Kort beskrywing Kankerroos is donkergroen, halfkruidagtige...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 10: Grondwater (ii)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks wat hierdie hulpbron uitlig. Die beweging van water in...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 7: Katioonuitruiling en basisversadiging

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks wat hierdie hulpbron uitlig. In hierdie uitgawe word...

The future of agriculture through the eyes of the youth

Food security is a major issue in this growing world population. The demand for food in Africa is expected to rise by over 70% by 2050 due to population growth, and agricultural land and...

Graan SA op grondvlak in gesprek met lede

Met ’n onseker seisoen wat die weer en reënval betref, het die jaarlikse Graan SA-streeksvergaderings vol verwagting by Agri Delmas Lapa afgeskop. Die vergaderings het ten doel om graan-, mark- en heffingsinligting asook die...

Do it with passion or not at all – 2018 Grain SA/Absa/John Deere Financial...

In a blog published on 26 May 2018 on https://www.quora.com/No-one-wants-to-become-a-farmer-Why, the question was asked: Why does no-one want to become a farmer? One of the responses came from a former agricultural student who said...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 4: Die kleiminerale

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent, waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. In hierdie artikel in die reeks bespreek ons die vernaamste kleiminerale wat in grond voorkom. Primêre...

Sojaboonbedryf hou beplanningsessie

Suid-Afrikaanse produsente het hulself die afgelope dekade uitstekend in die verbouing van sojabone begin kwyt. Dit het onder meer ’n onmisbare wisselbougewas in baie saaiboerderye geword, produksie het die afgelope vyf jaar verdubbel en...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 11: Grondwater (iii)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks wat hierdie hulpbron uitlig. Grondwaterbestuur is uiters belangrik in...

Nuwe heffing vir sojabone ingestel

In die internasionale graankommoditeitsmark word graanpryse bepaal deur die produksievlakke van die groot landboulande. Suid-Afrikaanse graanprodusente moet in hierdie mark kompeeer. Dit is dan ook hierdie lande wat toegang het tot die nuutste kultivars...

LATEST EDITION