Home SPOTLIGHT - SORGHUM

SPOTLIGHT - SORGHUM

Die Aspoestertjie-gewas…

August 2018 PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA Gedurende April vanjaar het Suid-Afrika die Internasionale Sorghumkonferensie met die tema "Sorghum in the 21st century – feed, food and fuel in a rapidly changing world" in...

Sleutelrol vir sorghum

Sorghum is inheems aan Afrika en ’n stapelvoedsel vir miljoene mense. Tog is dié graan onderbenut en word dit dikwels onderskat. Behalwe vir sy besonderse voedingseienskappe en gesondheidsbevorderende komponente, bied sorghum ook biobrandstofgeleenthede, dien dit...

Sorghum cultivar evaluation trials for leaf diseases

International research has estimated that annual yield losses due to pests and pathogens can be as high as 30% in sorghum. The release of new sorghum cultivars necessitates the need for cultivar evaluation to...

Saadverskaffer hier om te bly

Vir meer as 40 jaar reeds vertrou graansorghumprodusente op Pannar. Dié onderneming se bastersade vorm die ruggraat van graansorghumproduksie in die land en hul graansorghumteelprogram wat sedert 1978 aan die gang is, is een...

Sorghumproewe: Belowende nuwe kultivars

Graan SA se sorghumkultivarproefprojek is in sy vierde seisoen. Die projek vind plaas in samewerking met produsente en sorghumsaadmaatskappye (Agricol, Pannar, K2 en AGT Foods Africa). Die doel van die projek is om die...

Waarom werk dié kontrak nie?

Die sorghumtermynkontrak is reeds ’n geruime tyd deel van die graan- en oliesaadkontrakte wat op die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) se landbouprodukte-afdeling verhandel. Alhoewel die kontrak etlike jare reeds gelys is en al baie veranderinge...

Quality tested in latest survey

The second annual sorghum crop survey determined the quality of sorghum planted during the last quarter of 2018 and harvested during the first quarter of 2019. Each delivery of sorghum at the various delivery...

Belowende kultivars in die pyplyn

Graan SA se sorghum-kultivarproefprojek is in sy vyfde seisoen. Die projek vind in samewerking met die sorghumsaadmaatskappye (Agricol, K2 Agri, Pannar en AGT Foods Africa) en produsente plaas. Die doel van die projek is...

KULTIVARPROEWE bring nuwe opwinding oor kultivars

August 2018 PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA Graan SA se sorghumkultivarproefprojek is in sy derde seisoen. Die projek vind in samewerking met die sorghumsaadmaatskappye (Pannar, K2 Agri en Agricol) en produsente plaas. Die doel...

Removal of VAT crucial for industry’s survival

August 2018 PETRU FOURIE, research co-ordinator and production cost analyst, Grain SA The sorghum industry was overwhelmed by Finance Minister Nhlanhla Nene’s decision to appoint an independent panel of experts to review the current list of...

LATEST EDITION