Belowende kultivars in die pyplyn
Graan SA se sorghum-kultivarproefprojek is in sy vyfde seisoen. Die projek vind in samewerking met die sorghumsaadmaatskappye (Agricol, K2 Agri, Pannar en AGT Foods Africa) en produsente plaas. Die doel van die projek is...