Blended finance – enhancing lending to emerging agriculture
For almost three decades, the development of emerging agriculture in South Africa has been slow-paced. This is attested by the contributions of this segment to the agricultural output of the country, which ranges from...
Swamsiektes op mielieblare: ’n samevatting
Mielieblaarsiektes is nie ’n nuwe verskynsel nie. Die verspreiding en intensiteit van mielieblaarsiektes verskil egter van jaar tot jaar weens veranderde weerstoestande in die groeiseisoen, plantdatums en verbouingspraktyke in ’n spesifieke land.
Blaarsiektes in mielies...
Die plant van toevlugsareas – effektiewe insekbeheer begin hier
Die ontwikkeling van weerstand by insekpeste is ’n realiteit, maar kan met behoorlike beplanning en bestuur verminder word. Die beste manier om die voordele en insekbeskerming wat Bt-tegnologie bied te behou, is om ’n...
Mieliekuilvoer – meer navorsing, beter produkbesluite
In Suid-Afrika word ’n wye reeks gewasse, soos gars, hawer en lusern vir weiding gesny. By Pioneer fokus ons op mielies vir kuilvoer. Die fisiologiese stadium waarop hierdie gewas gesny word, speel ’n groot...
Value added to soybeans in the Eastern Free State
Free State Oil is a soybean processor located in Villiers in the Eastern Free State. Our focus is on the production of high-quality defatted soybean oilcake, oil and hulls with the emphasis on consistency...
Wilmar betree plaaslike mark met nuwe persaanleg
Wilmar Internasionaal, met sy hoofkantoor in Singapoer, se voetspoor is reeds sedert 2000 in Afrika en die maatskappy het vandag aanlegte in 16 Afrika-lande. Hul nuwe persaanleg in Randfontein verseker dat hulle ook in...
Investeer in ’n sonkragstelsel
Dit vereis ’n aansienlike investering in sonstelsels om koste op jou kragrekening te bespaar. Daarom is dit belangrik om seker te maak jou sonstelsel voldoen aan al die wetlike asook Eskom se kontraktuele vereistes.
Sonfin...
Wortel- en saailingsiekte bly ’n tameletjie
Dit is algemeen bekend dat aanhoudende verbouing van dieselfde gewas op dieselfde grond lei tot “moeë” of “siek” grond, met gevolglike verlaging in opbrengste oor tyd. Dit gebeur egter nie tot dieselfde mate vir...
Staygreen in maize: the science behind the term
In modern maize production, staying green isn’t just a visual cue – it’s a measurable advantage and sign of a healthy, powerful crop. Understanding how genetics, physiology, and crop management interact to preserve staygreen...
Gereed vir die nuwe plantseisoen?
Kultivarkeuse is ’n bestuursbesluit van deurslaggewende belang wat graanprodusente jaarliks moet neem. Produsente het nou ’n laaste kans om hul beplanning te hersien voordat die plantseisoen aanbreek.
Opbrengs is vir seker belangrik wanneer ’n keuse...















