100 jaar (of langer)-mylpale gevier

Verskeie landboubesighede vier vanjaar hul eeuwording of selfs langer in die landboubedryf. Graan SA het tydens Kongres erkenning aan die volgende maatskappye gegee wat vanjaar 100 jaar oud is: BKB, Landbouweekblad, OVK, Overberg Agri,...

Voetspore…reflekteer vandag oor joune, want dit is môre se nalatenskap

Ná groot onsekerheid die afgelope jaar moes Graan SA krities reflekteer en beslissende stappe doen om ’n nuwe voetspoor vir boerdery en plaaslike voedselproduksie te skep. Die organisasie het homself daartoe verbind om steeds...

Eenheid en dialoog lei tot konsensus in mosie oor grond

April 2018 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA Graanprodusente het weer eens gewys dat eenheid en dialoog as boustene gebruik kan word om konsensus te bereik – selfs wanneer uitdagende en emosionele onderwerpe soos grondonteiening sonder vergoeding...

WEGBREEKSESSIES sit koppe bymekaar oor aktuele sake in bedryf

April 2018 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIESPAN Die verhoging van opbrengste deur middel van nuwe tegnologie en die daarstelling van eindpunttantiemestelsels was een van die belangrikste besprekingspunte tydens die afgelope Graan SA Kongres se wegbreeksessies. Die wegbreekgroepe is dit eens...

Vind optimale balans tussen insette en inkomste

April 2018 ADRI THERON, SA Graan/Grain redaksiespan In ‘n vryemark is winsgewendheid gelyk aan volhoubaarheid. In voedselproduksie word winsgewendheid deur fisiese klimaat en markklimaat beïnvloed. Graan SA se voorsitter, mnr Jaco Minnaar en Graan SA se uitvoerende hoofbestuurder,...

Ontsluit mensekapitaal met effektiewe leierskap

April 2018 JOHAN SMIT, besturende redakteur, SA Graan/Grain Motivering word dikwels verpak in ‘n energieke praatjie wat deur ‘n dinamiese individu gelewer word. Soms kan motiveringsprekers luidrugtig (en selfs driftig) raak soos wat hulle jou uit jou...

HEFFINGSINKOMSTE: Spogresultaat dui op positiwiteit

April 2018 TOIT WESSELS, assistent-bestuurder: NAMPO en Bemarking, Graan SA Graan SA het tydens die afgelope Kongres terugvoer aan lede oor die resultaat van die heffingsinkomste vir die 2017/2018-seisoen verskaf. Mnr Anton Botha (nuutverkose voorsitter van die...

Building climate resilience

April 2018 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor The term ‘climate resilience’ refers to ‘the ability or capacity of a community to bounce back or weather the storm through resisting, absorbing or accommodating the shock of an...

Addressing the elephant in the room

April 2018 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor Prof Mohammad Karaan was to address Congress about ‘Policy environment for future sustainable commercial and developing grain production’ – but he said much, much more. His quiet presence held his audience...

A look at the seven wonders of grain production

April 2018 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor Prof Fred Below is Professor of Plant Physiology in the Department Crop Sciences at the University of Illinois. Illinois is right in the centre of the lush maize belt and it...

LATEST EDITION