The power of relationships – a story of two game rangers
Game rangers Alex van den Heever and Renias Mhlongo have worked together for more than 23 years. Holding up a large brown seed, Alex demonstrated their symbiotic relationship in the bush. Neither the thumb...
Grain commodities: Looking back and ahead
Dr Werner Rossouw, a grain trader and director of Silostrat, addressed the Grain SA Congress on lessons to be learned in the grain trading environment. He had Congress delegates hanging on his every word...
Ontsluit mensekapitaal met effektiewe leierskap
April 2018
JOHAN SMIT, besturende redakteur, SA Graan/Grain
Motivering word dikwels verpak in ‘n energieke praatjie wat deur ‘n dinamiese individu gelewer word. Soms kan motiveringsprekers luidrugtig (en selfs driftig) raak soos wat hulle jou uit jou...
Vind optimale balans tussen insette en inkomste
April 2018
ADRI THERON, SA Graan/Grain redaksiespan
In ‘n vryemark is winsgewendheid gelyk aan volhoubaarheid. In voedselproduksie word winsgewendheid deur fisiese klimaat en markklimaat beïnvloed. Graan SA se voorsitter, mnr Jaco Minnaar en Graan SA se uitvoerende hoofbestuurder,...
An objective look at land reform
Mr Malcolm Ferguson (retired ambassador and associate: In Transformation Initiative) was invited to Congress to reflect on ways to make a new footprint in the South African grain industry.
First a word of caution
He cautioned...
WEGBREEKSESSIES sit koppe bymekaar oor aktuele sake in bedryf
April 2018
SA GRAAN/GRAIN REDAKSIESPAN
Die verhoging van opbrengste deur middel van nuwe tegnologie en die daarstelling van eindpunttantiemestelsels was een van die belangrikste besprekingspunte tydens die afgelope Graan SA Kongres se wegbreeksessies.
Die wegbreekgroepe is dit eens...
Wegbreeksessies plaas bedryfsaangeleenthede onder die soeklig
Die liggingsdifferensiaal het aansienlike aandag op die wegbreeksessies gekry na aanleiding van die besoek van dr Matt Roberts en sy verwagte verslag en aanbevelings. Die uitbreiding van die kontantmark is ook bespreek.
Navorsing het heelwat...
Dis tyd vir vorentoe kyk en deelneem, sê Jaco Minnaar
Kyk vorentoe en neem deel om ’n nuwe era vir Suid-Afrika en sy landbou te laat aanbreek. Die sogenaamde “nege verlore jare” (onder oudpresident Jacob Zuma) is verby en agter die rug. Apatie en...















