Home REVIEW ON CONGRESS

REVIEW ON CONGRESS

100 jaar (of langer)-mylpale gevier

Verskeie landboubesighede vier vanjaar hul eeuwording of selfs langer in die landboubedryf. Graan SA het tydens Kongres erkenning aan die volgende maatskappye gegee wat vanjaar 100 jaar oud is: BKB, Landbouweekblad, OVK, Overberg Agri,...

The power of relationships – a story of two game rangers

Game rangers Alex van den Heever and Renias Mhlongo have worked together for more than 23 years. Holding up a large brown seed, Alex demonstrated their symbiotic relationship in the bush. Neither the thumb...

Addressing the elephant in the room

April 2018 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor Prof Mohammad Karaan was to address Congress about ‘Policy environment for future sustainable commercial and developing grain production’ – but he said much, much more. His quiet presence held his audience...

Voetspore…reflekteer vandag oor joune, want dit is môre se nalatenskap

Ná groot onsekerheid die afgelope jaar moes Graan SA krities reflekteer en beslissende stappe doen om ’n nuwe voetspoor vir boerdery en plaaslike voedselproduksie te skep. Die organisasie het homself daartoe verbind om steeds...

Ontsluit mensekapitaal met effektiewe leierskap

April 2018 JOHAN SMIT, besturende redakteur, SA Graan/Grain Motivering word dikwels verpak in ‘n energieke praatjie wat deur ‘n dinamiese individu gelewer word. Soms kan motiveringsprekers luidrugtig (en selfs driftig) raak soos wat hulle jou uit jou...

Met die louere wegstap

SA Graan/Grain dekking van Kongres 2019 Die SA Graan/Grain redaksie bring hierdie samevatting oor vanjaar se Graan SA Kongres aan ons lesers en lede van die organisasie wat nie persoonlik Kongres bygewoon het nie. Dit...

HEFFINGSINKOMSTE: Spogresultaat dui op positiwiteit

April 2018 TOIT WESSELS, assistent-bestuurder: NAMPO en Bemarking, Graan SA Graan SA het tydens die afgelope Kongres terugvoer aan lede oor die resultaat van die heffingsinkomste vir die 2017/2018-seisoen verskaf. Mnr Anton Botha (nuutverkose voorsitter van die...

Produsente positief teenoor organisasie

Graan SA het tydens die afgelope Kongres terugvoer aan lede oor die resultaat van die heffingsinkomste vir die 2018/2019-seisoen verskaf. Mnr Ralf Küsel (nuutverkose voorsitter van die Bemarkingswerksgroep) het gesê dat alhoewel die pryse van...

LATEST EDITION