Beter chemie met rekenaars

Kunsmatige intelligensie (KI) is vandag meer as net wetenskapsfiksie. Dit het ’n kragtige bondgenoot in die ontwikkeling van landboutegnologie geword, waarvan landbouchemikalieë geen uitsondering is nie. KI is reeds sedert die 1950’s ’n navorsingsonderwerp en...

’n POPI om nie sonder handskoene aan te pak nie

Onlangs vertel ’n produsent my van die voorval waar ’n diensverskaffer sy persoonlike inligting asook dié van ander kliënte in ’n gesamentlike rekeningstaat uitgestuur het. Al die kliënte se private inligting, soos woonadres, kontaknommer,...

Landboukrediet in troebel waters

Dit is geen geheim dat die Suid-Afrikaanse landbou­sektor deur krediet gedryf word nie. Daar is slegs enkele produsente wat vandag nog op ’n kontantbasis kan produseer, veral binne gewasverbouing. Verder is dit waar dat die...

Skikking kan Bayer meer as $10 miljard kos

Bayer, het in Junie aangekondig dat hy $10,9 miljard beskikbaar gaan stel om huidige en potensiële Roundup-litigasie te skik. Die reeks skikkingsooreenkomste sal ongeveer 75% van die sowat 125 000 eise dek. Werner Bauhmann, internasionale...

Supersiklus en COVID-19 plaas druk op graanpryse

Daar is tans baie gesprekke oor COVID-19 se impak op die landbousektor. Die graanbedryf het die afgelope paar seisoene nie goeie marges beleef nie en dit wil voorkom of dit nie vinnig gaan verbeter...

European Union agreement that’s falling short

The SADC-EU Economic Partnership Agreement (EPA) is an important agreement between the European Union (EU) and six members of the Southern African Development Community (SADC), namely Botswana, Lesotho, Namibia, South Africa, Eswatini and Mozambique. Initially,...

Kies die regte sonkragstelsel

Met die afname in die koste van kragkomponente asook stygende elektrisiteitspryse, is daar al hoe meer huishoudings en besighede wat sonkrag begin oorweeg. Die moontlikheid vir gereelde beurtkrag na afloop van die grendeltydperk ondersteun...

Hanteer paniek en spanning in hierdie tye só

Onsekere tye soos die wat ons tans beleef, is ’n ware teelaarde vir stres, paniek en angstigheid, maar wat nou daarmee gemaak? Hoe hanteer en oorkom ek dit? Ek glo dié vrae is al deur...

Een besluit kan jou hele lewe beïnvloed

Mariana Purnell, sedert Augustus 2013 die hoofbestuurder van Agbiz Grain, tree aan die einde van Junie 2020 af, maar dit beteken geensins dat sy haar graanskoene gaan uittrek nie. Sy is reeds sedert Maart...

Landbou speel groot rol tydens Covid-19-pandemie

Toe daar op ’n tema vir die 2020 Graan SA Kongres besluit moes word, het niemand geweet hóé relevant “Boere dra by” vir ’n tyd soos hierdie sou wees nie. Die nasionale inperking weens...

LATEST EDITION