Hoe akkuraat was die Oesskattingskomitee?

March 2015 — 13 Februarie 2015 PETRU FOURIE, ekonoom, Bedryfsdienste, Graan SA Die 2013/2014-produksieseisoen, veral in die westelike dele van Suid-Afrika, sal as een van die beste in terme van landboutoestande onthou word, als te danke aan...

Graanmark-oorsig

March 2015 9 Februarie 2015 WESSEL LEMMER, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Die impak van die midsomerdroogte op die vraag en aanbod van mielies Tydens die skryf van die artikel (gedurende die week van 9 Februarie) het hittetoestande...

Die onkruidsaadbank se effek op gewasverbouing

March 2015 ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse Die term saadbank beskryf die versameling van alle onkruidsade wat bo-op en binne-in die grondprofiel versprei is. Dit kan vergelyk word met ‘n buis grond waarin die sade vertikaal...

Die oes van grondbone: Meganiese oes versus die pak van hopies

March 2015 LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse Met die huidige stand van die ekonomie, is dit uiters belangrik vir die grondboonprodusent om alle aspekte rondom grondboonverbouing noukeurig te ondersoek om sodoende koste-effektiewe besluite te kan neem. Oestyd...

Conservation agriculture: Part 13

March 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 13th in a series of articles highlighting a...

Bewaringsbewerking of bewaringslandbou?

March 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse In die omgangstaal word baie terme gebruik as daar van bewerking gepraat word – terme soos konvensionele, verminderde, bewarings-, geen- en strookbewerking. Nog ‘n term wat van tyd tot...

Nuwe navorsing oor bakteriese blaarstreep maak broodnodige kennis moontlik

February 2015 BRADLEY FLETT, LNR-Instituut vir Graangewasse Die veroorsakende patogeen van bakteriese blaarstreep is Xanthomonas campestris pv. zeae. Hierdie siekte is die eerste keer in 1949 in Suid-Afrika gerapporteer. Tot op datum is mielies (Zea mays) die enigste bekende,...

Hittekanker by sonneblom vanjaar opgemerk

February 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse en ANDRIES WESSELS, Syngenta Sonneblomsaailinge wat omval en vrek word van tyd tot tyd gesien. Die bekende snywurm is gewoonlik daarvoor verantwoordelik, hoewel ander insekte ook plante afvreet. Snywurms...

Graanmark-oorsig

February 2015 23 Januarie 2015 WESSEL LEMMER, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Die impak van weerstoestande op die binnelandse mieliemark Die weervooruitsigte vir Suid-Afrika, die omvang van oordragvoorrade en verwagte diepsee mielie-uitvoersyfers skep onsekerheid oor die komende bemarkingsjaar...

Conservation agriculture: Part 12

February 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the twelfth in a series of articles highlighting a...

LATEST EDITION