Uitbreiding van plaaslike perskapasiteit begin positiewe resultate oplewer

January 2016 WANDILE SIHLOBO, ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en TINASHE KAPUYA, hoof: Handel en Beleggings, Agbiz Invoervervanging is op die voorgrond in die Suid-Afrikaanse oliesaadbedryf. Dit word gerugsteun deur belegging in die uitbreiding van die plaaslike...

Kunsmispryse onder die soeklig

January 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Suid-Afrika voer deesdae om en by 80% van sy behoefte aan kunsmis in. Voor 1996 was die situasie presies die teenoorgestelde – toe kon ons plaaslik aan...

Conservation agriculture: Part 22

January 2016 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 22nd of a series of articles highlighting a...

Desembermaand in die grondboonland…

December 2015 LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse Geen grondboonseisoen verloop dieselfde nie en die 2015/2016-groeiseisoen blyk om geen uitsondering op die reël te wees nie. Reeds het ons in Novembermaand ‘n voorsmakie gehad van onvoorspelbare weerspatrone...

Conservation agriculture: Part 21

December 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 21st of a series of articles highlighting a...

Belangrike ekonomiese aanwysers en insetprystendense in 2015

December 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Die meeste van Suid-Afrika se produksie-insette word ingevoer. Meer as 70% van die land se kunsmisbehoeftes, alle aktiewe bestanddele vir landbou-chemikalieë, die meeste landbou-masjinerie (veral trekkers), selfs...

Conservation agriculture: Part 11

January 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the eleventh in a series of articles highlighting a...

SADC-graanhandel – wat sê die data?

November 2015 WANDILE SIHLOBO, ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en TINASHE KAPUYA, hoof: Handel en Beleggings, Agbiz Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) bestaan uit 15 lidlande, wat Angola, Botswana, die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), Lesotho, Madagaskar,...

Is jou brood steeds sy sout werd met minder sout?

November 2015 CHRISSIE MILES, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Met minder as ‘n jaar oor voordat wetgewing die verlangde verlaging van soutinhoud in brood implementeer, het ons gaan ondersoek instel om te bepaal wat die invloed van die verlaagde...

Conservation agriculture: Part 20

November 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 20th in a series of articles highlighting a...

LATEST EDITION