Kwaliteit van insette máák saak

October 2017 Corné Louw, senior ekonoom, Graan SA Produsente spandeer jaarliks miljoene rande aan produksie-insette, nou waar­-om kanse vat met die kwaliteit daarvan? Graan SA staan deurentyd sy lede by om te help met die beslegting...

Effektiewe onkruidbeheer laat die winste in die sak klingel

October 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker en dr ELBÉ Hugo, onkruidwetenskaplike, Syngenta Onkruide en die ondoeltreffende beheer daarvan kan ‘n beduidende uitwerking op gewasopbrengste hê. Om die ekonomiese verliese wat gepaardgaan met hoë on­kruiddruk en/of swak beheer...

Create sustainable production through crop and pasture-based systems

October 2017 Dr Wayne Truter, University of Pretoria, Gerhard van DER Burgh, Bureau for Food and Agricultural Policy, Dr Hendrik Smith, Grain SA and Gerrie Trytsman, ARC-Animal Production Institute This article is the 28th in a...

Benut termynkontrakte vir prysrisikobestuur

October 2017 Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA In die gedeeltes van die reeks wat reeds gepubliseer is, is daar verskeie aspekte bespreek, waaronder die markstrukture en inligtingsbronne, die risiko’s waarop 'n mens bedag moet...

Winsgewendheid – beplan deeglik vir die nuwe seisoen

September 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Die seisoen, wat gekenmerk is deur uitnemende produksiesyfers en verskeie somergraanrekords wat gespat het, staan einde se kant toe. Dit raak alweer tyd vir produsente om te...

Winsgewende mielieproduksie feitlik onmoontlik teen huidige lae mieliepryse

September 2017 Petru Fourie, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA Die huidige seisoen se rekordmielie-oes plaas geweldige druk op mieliepryse wat winsgewende mielieproduksie die komende seisoen feitlik onmoontlik maak. Daar heers kommer oor ‘n groot aantal graanprodusente...

My mielies val om: Hoekom?

September 2017 Nico Barnard, landboukundige, Pannar Saad Teen dié tyd het die meeste produsente al klaar hul mielies gestroop. Amper elke produsent het ‘n land of twee waar die mielies omgeval het. Gewoonlik is dit net...

Koring- en mielietariefberekenings metodiek deur ITAC hersien

September 2017 Dr Dirk Strydom, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA Die invoertariewe was vir meer as twee jaar ‘n besprekings­punt op die meeste agendas en is tydens verskeie geleenthede in die media bespreek. Na ‘n...

Jou boerderybesigheid en die pad vorentoe

September 2017 Marius Volschenk, streekbestuurder: Kleinhandel- en Besigheidsbanksake Noord-Vrystaat, Nedbank en Willem de Jager, streekbestuurder: Landbou Vrystaat, Nedbank Die Suid-Afrikaanse landbousektor is heel waarskynlik die afgelope twee tot drie jaar deur die mees uitdagende pe­riode in...

Hoe vaar die plaaslike kunsmisbedryf in die internasionale arena?

September 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Kunsmis as produksie-inset maak tussen 30% en 50% van ‘n graanprodusent se lopende produksiekoste uit. Grane en oliesade maak ook meer as 50% van die land se plaaslike...

LATEST EDITION