Knelpunte in die bedrywe GOED DEURGETRAP

Verskeie belangrike bedryfsaangeleenthede is tydens die jaarlikse wegbreeksessies by Kongres 2024 bespreek. Hier volg punte wat vir die SA Graan/Grain-redaksie uitgestaan het. Mielies Uitvoere: Gegewe die huidige infrastruktuur en kapasiteit, doen Suid-Afrika baie goed as dit...

Dit gaan goed met Graan SA, sê nuwe HUB

Met dr Tobias Doyer se toetrede as nuwe HUB van­ Graan SA vroeg in Februarie vanjaar, wou SA Graan/Grain by hom uitvind wat sy indrukke van die Kongres en die organisasie as ’n geheel...

Klimaatstoestande problematies vir graanprodusente

Die weer wat die afgelope seisoen in die wintergraanstreke geheers het en huidige toestande in die somergraanstreke het ’n wesenlike ekonomiese impak op graanprodusente. In die wintergraanproduksiegebied is oormatige reën in sekere areas ontvang...

Digital agriculture platforms in support of biosecurity

Pests and diseases of crops have the potential to impact a producer’s yield and may affect trade depending on the quarantine status of that pest or disease. Therefore, effective monitoring and surveillance of the...

GRAAN SA-HEFFING gee produsente ’n plek om die tafel

In 2023 het Graan SA ’n heffingsinkomste van R31,5 miljoen gerapporteer, wat R1,6 miljoen meer is as waarvoor daar begroot is. Die finansiële bydrae verteenwoordig slegs 30% van die nasionale oes, maar wel 70%...

Só lyk klimaatscenario vir volgende vyf jaar

Droëlandgraanproduksie word hoofsaaklik bepaal deur die hoeveelheid reën in die produksieseisoen, tweedens deur die opgegaarde grondwater voor planttyd en derdens deur in watter groeistadiums die reënval in die seisoen voorkom. Onderliggend bly die hoeveelheid reën...

Diploma in landbou word hoog geag in die Wes-Kaap

Statistieke SA se verslae wys daarop dat indiensneming in die landbousektor vanaf die vierde kwartaal in 2020 tot en met die vierde kwartaal in 2021 met 57 000 poste toegeneem het. Vir toekomstige studente...

KONGRES 2024 – ’n boer maak mos ’n plan

Graan SA se 2024-kongres, ’n deurslaggewende gebeurtenis in die landbousektor, het vanjaar gevra: “Wat laat produsente snags wakker lê?” En die algehele fokus was daarop dat ons … planmakers is! Kongres het gedien as...

Rusland maak oorlog … maar wat beteken dit vir plaaslike produsente?

Suid-Afrikaners het die oggend van 24 Februarie 2022 wakker geword met die ondenkbare nuus: Rusland het begin met ’n volskaalse oorlog teen die Oekraïne. Markte het onmiddellik gereageer met die daaropvolgende tydperk wat gekenmerk...

Hoe gemaak met ’n lae koringvalgetal?

Die 2021/2022-wintergraanproduksieseisoen in veral die Wes-Kaap het uiters positiewe produksietoestande gehad. Produksie vir koring het die tweede hoogste vlak sedert 2009 bereik. Alhoewel die Wes-Kaap gunstige produksie-omstandighede gesien het, was die res van die koringproduserende...

LATEST EDITION