Grain exports resume at East London Terminal

Transnet Port Terminals (TPT) East London announced on Tuesday 28 February that the Port of East London’s grain elevator had been relaunched and was once again open for business. The elevator – one of the...

Wanneer familie saam boer

Deel 2 – Besin deeglik oor ondernemingsvorme In hierdie aflewering van die reeks oor familieboerderye word ondernemingsvorme en die verdeling van eienaarskap van familieboerderye onder die soeklig geplaas. Jare gelede het grond aan ’n (manlike) eienaar...

Die impak van hersiene JSE-kontrakspesifikasies

Alle landbouprodukte in Suid-Afrika wat op die kommoditeitsafgeleide mark verhandel word, kan fisies vereffen word by verstryking ter vervulling van ’n termynkontrak. Die JSE maak gebruik van ’n silosertifikaat, ’n oordraagbare maar nie onderhandelbare...

The ins and outs of SAGIS inspections

This article aims to cast some light on the workings of the South African Grain Information Service (SAGIS) – specifically the inspection department – and how SAGIS verifies its data to ensure the most...

Topprodusent glo in deurdagte beplanning

“Om erkenning uit die bedryf te kry, is ’n groot voorreg,” gesels André Brink, 2022 se Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar, oor die toekenning wat die span van Groot Phesantekraal naby Durbanville op...

Februarie se helde is: Oom Broer Stapelberg, Ben van Rensburg en Edie van Wyk

Stigterslede leer boere weer vertrou Februarie se wennominasie vir die Graan SA/John Deere My Hero-reeks kom uit Piet Retief, Mpumalanga. Die voorsitter van die Piet Retief-studiegroep, Rian Maree,­ vertel dat die groep sy ontstaan gehad het...

Helde staan boer se skoene vol

Graan SA en John Deere se splinternuwe reeks, My Hero, wat in Januarie se SA Graan/Grain bekendgestel is, skop af met ’n weninskrywing uit Lichtenburg in Noordwes. André du Preez (53) van Grootpan se...

SOSIALE MEDIA – bly só uit die sop uit

Is jy die groepadministrateur van ’n WhatsApp-groep? Dan is dit belangrik om jou te vergewis van ’n onlangse opdatering wat moontlike regsimplikasies vir jou kan inhou. Dié opdatering wat op 1 September 2022 deur WhatsApp...

Wanneer familie saam boer

Deel 1 – Oorsig Familie-ondernemings lewer ’n beduidende bydrae tot die wêreld- asook Suid-Afrikaanse ekonomie. Na raming kan sowat 70% tot 90% van ondernemings in ontwikkelende ekonomieë as familie-ondernemings geklassifiseer word. In Suid-Afrika is die...

Competitions help producers stay ahead of the curve

On 15 November 2022 the world celebrated the fourth International Whole Grain Day to shed light on the role that whole grains play in sustainable food systems and healthier diets. In a time when...

LATEST EDITION