Weerstand teen onkruiddoders raak jou sak op lange duur

Die kwessie van weerstand teen onkruiddoders moet heel bo-aan elke gewasprodusent se prioriteitslys wees, want dit raak nie net die omgewing en volhoubare landbou nie, maar ook die produsent se sak op lang termyn. Dit...

How and where to invest

People invest so that they have a better future for themselves and their families. Everyone has a different idea and plan as to what they want and need, but this article will relay the...

Land Bank-afgradering laat diep kommer oor kredietverlening

Die onttrekking van alle kredietgrade­rings van die Land Bank deur die kredietgraderings­agentskap Moody's op 30 Maart vanjaar, het kommer oor toekomstige landboukredietverlening verder laat toeneem. Luidens Moody's se aankondiging impliseer die afgradering dat dié...

The ins and outs of farming tax

What is different about farming tax? One of the most significant differences is that, unlike other businesses where depreciation can be claimed over time on certain expenditure, producers can deduct capital expenditure in full...

Só lyk klimaatscenario vir volgende vyf jaar

Droëlandgraanproduksie word hoofsaaklik bepaal deur die hoeveelheid reën in die produksieseisoen, tweedens deur die opgegaarde grondwater voor planttyd en derdens deur in watter groeistadiums die reënval in die seisoen voorkom. Onderliggend bly die hoeveelheid reën...

Voedselsekerheid in Suid-Afrika daal

Die bekostigbaarheid van en toegang tot basiesevoedsel het in die afgelope jaar ’n knou gekry in Suid Afrikaanse huishoudings. Dit is volgens die negende jaarlikse Globale Voedselsekerheidsindeks (GFSI) geborg deur Corteva Agriscience, wat op...

Consistency is the only way to remain authentic

When I started at the Syngenta Leadership for Agriculture Academy in 2020, I did not know what to expect. All I remember from the opening night are the words from Grain SA CEO, Jannie...

Dié lede gee die stokkie aan

Jaap van der Westhuizen, wat Streek 16 die afgelope vier jaar as Graan SA-hoofbestuurslid verteenwoordig het, tree hierdie jaar uit die pos, met Wessel Hattingh wat die leisels sal oorneem. Jaap is reeds 17 jaar...

Beste bydrae by Kongres, artikel en artikelreeks aangewys

Die media wat Kongres bywoon, word elke jaar gevra om die beste bydrae wat van die vloer af gelewer word, aan te wys. Daar was hierdie jaar weens die virtuele aard van Kongres twee platforms...

Bedrywe lig brandpunte uit

Neem kennis dat hierdie inligting ’n samevatting van die wegbreeksessie-besprekings is. Dit kan dus geensins geag word as ’n genotuleerde weergawe van verrigtinge nie. Hoewel die logistiek vanjaar effens anders daar uitgesien het, kon verskeie...

LATEST EDITION