Graan SA ontvang sy lede met trots op NAMPO Park
Groot opgewondenheid heers by Graan SA in die aanloop tot vanjaar se NAMPO Oesdag en oor die moontlikhede wat hierdie jaar se Oesdag aan lede gaan bied. Dit is slegs wanneer iets nie meer...
Hoë reënval kan stroopproses in die wiele ry
Die effek van La Niňa is oral in die land duidelik waarneembaar, maar landbouers is tans veral bekommerd oor sojabone en mielies wat weens nat toestande nie gestroop kan word nie.
Versuiptoestande
Jan Labuschagne van die...
Can Foskor produce a turnaround?
It is estimated that Foskor’s Phalaborwa mines hold ore reserves of more than 1,5 billion tons of some of the best phosphoric rock in the world. This is equivalent to 92 more years of...
In murg en been ’n man van graan
As jy al die woorde “SAGIS is net die donkie” gehoor het, ken jy die boerseun van die Waterberge wat die afgelope tien jaar hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (SAGIS) was. Nico Hawkins, in...
A new direction in waste management
South Africa is littered with solid waste of which a very large percentage is primary and secondary packaging of all types of commodities. Think about toothpaste: it is sold in a plastic tube which...
Impact of EU trade agreement on local wheat industry
The SADC-EU Economic Partnership Agreement (EPA) is an important agreement between the European Union (EU) and six members of the Southern African Development Community (SADC): Botswana, Lesotho, Namibia, South Africa, Eswatini and Mozambique. Most...
Hoe lank bly plaagdoders gevaarlik?
Alle plaagdoders word aan verskeie studies onderwerp om die effektiwiteit, plantveiligheid, omgewingsveiligheid en menslike veiligheid daarvan te evalueer. Dit is ’n vereiste wat wêreldwyd geld vir chemiese, natuurlike sowel as biologiese plaagdoders.
Plaagdoders se lewensduur
Een...
Foute met fosfied kan fatal wees
Insekplae is nie slegs tot groeiende gewasse beperk nie, maar het ook dikwels ’n beduidende impak op gebergde landbouprodukte, soos graan, vars groente en vrugte en selfs verwerkte voedselsoorte.
Gebergde graan word dikwels deur kewers...
Vervaardig plaaslik en knap infrastruktuur op, maan bedryf
Met die buitengewoon hoë pryse van kunsmis en die kommer oor wat dit vir die volgende produksieseisoen inhou, het Graan SA besluit om ’n paneelbespreking oor die onderwerp by Kongres aan te bied. Die...
Driving new innovations to address rising input costs
Escalating input costs were at the centre of discussions at this year’s Grain SA Congress.
Dr Pieter Taljaard, CEO of Grain SA, hosted the first of two panel discussions on day one of Congress, during...