Imbizo 2021: Maize grading training in partnership with SAGL and Afgri

The Grain SA Imbizo project kick-started again in September 2021 after the last one took place in 2019. This is a programme aimed at empowering farmers who have graduated from the farmer development department into...

How and where to invest

People invest so that they have a better future for themselves and their families. Everyone has a different idea and plan as to what they want and need, but this article will relay the...

Graan SA ’22-kongres op NAMPO Park gehou

Graan SA se Kongres word vanjaar in persoon op 2 en 3 Maart te NAMPO Park aangebied. Tydens die besluitneming het die Dagbestuur alle faktore in ag geneem, insluitend die huidige tendense wat daarop dui...

Totsiens, maar nie vaarwel

‘n Yskoue Vrystaatse wintersaand is omtower in ’n gesellige hoofbestuursfunksie op NAMPO Park. Dié jaarlikse geleentheid se doel is om erkenning te gee en om behoorlik afskeid te neem van Graan SA-lede wat voorheen...

Inligting noodsaaklik om COVID-19 doeltreffend te bestuur

As gevolg van die COVID-19-pandemie en gevolglike inperking moes almal vinnig aanpas by ’n veranderende wêreld. Nie net is ons persoonlike lewens daardeur beïnvloed nie, maar ook alle aspekte van besigheid en onderrig. ’n...

Saadpryse vir nuwe seisoen warm uit die oond

Afhangende van die plantestand, maak saad as produksie-inset tussen 10% en 17% van ’n mielieprodusent se lopende produksiekosterekening uit. Gegewe uitstekende navorsing in genetika en tegnologie, bly saad een van die belang­rikste insette om...

Integriteit en geloofwaardigheid – ’n blik op die graanmark

Die 2020-jaar het die hele wêreld op ondenkbare wyses beïnvloed en verandering teweeggebring. En al was masker dra almal se voorland, is ’n paar kontraste­rende realiteite terselfdertyd ontmasker. 2020 was ’n goeie jaar vir produksietoestande,...

Beter toerusting benodig ’n beter operateur

Met die vooruitgang in landboutoerustingtegnologie en die uitdagings wat hoëtegnologie-toerusting bied, speel operateursopleiding ’n al hoe belang­riker rol. Enigeen wat agter die stuur inskuif, moet dus toegerus word om die toerusting ten beste te...

Reitz se landboudag ’n groot sukses

Hoërskool Reitz het op 21 April hul tweede Jeug-en-Landboudag aangebied waar jongmense meer oor vele aspekte van die landbou te wete kon kom. Anneke Smith, wat met die reëlings gemoeid was, sê die doel van...

Meet the Grain SA Farmer Development team

Since the early 2000s, Grain SA has been dedicated to the sustainable development of emerging farmers from subsistence to commercialisation. Since our programme is about farmer development, our primary aim is to assist active...

LATEST EDITION