NAMPO verteenwoordig die hele sektor, sê minister Didiza

Vanjaar se NAMPO Oesdag het verwagtinge oortref met ‘n stewige bywoningsyfer van 73 000. Die week is gekenmerk deur ‘n energieke en ontspanne atmosfeer wat geheers het onder uitstallers, produsente en besoekers – wat...

Bedrywe lig brandpunte uit

Neem kennis dat hierdie inligting ’n samevatting van die wegbreeksessie-besprekings is. Dit kan dus geensins geag word as ’n genotuleerde weergawe van verrigtinge nie. Hoewel die logistiek vanjaar effens anders daar uitgesien het, kon verskeie...

Van die drukpers tot by die Breederivier

Kobus en Hannie Kemp boer sedert 1989 met skaap, bees en gesaaides op Napkysmond, hul familieplaas langs die Breederivier. Hoewel hulle tans afgetree is en die grond verhuur, is hulle steeds baie betrokke by...

Kwaliteitsaad kan Afrika ’n hupstoot gee

Toegang tot die nuutste tegnologie en kwali­teitsaad kan ’n noemenswaardige rol speel om voedselsekerheid te verseker. By die Wêreldsaadkongres wat onlangs in Kaapstad gehou is, is indringende gesprekke gevoer oor hoe belangrik toegang tot...

Food certainty on the table at Agri SA congress

Adaptability has been one of the key attributes needed to survive in agriculture for many years. Although still immensely important, identifying beneficial partnerships with the ability to find cooperative and creative solutions for challenges...

Kunsmatige vleis – feit of fabel?

In haar nuwe boek, The way we eat now: Strategies for eating in a world of change, wat in Maart vanjaar verskyn het, vra die Amerikaanse koskenner, Bee Wilson, of ons werklik kan sê...

Growth potential abounds for sorghum, study shows

Did you know that the humble sorghum grain is high in dietary fibre, assists in digestion, prevents celiac disease and allergies, is rich in antioxidant phenolic compounds – and yet is the least utilised...

Nog meer te sien by NAMPO 2024

Met 865 uitstallers wat regmaak om besoekers te ontvang, kan jy uitsien na vier volgepakte dae van die nuutste, grootste en beste landbou-aanbiedinge by NAMPO 2024. “Landbou in ’n digitale era” is die tema...

Mitigating risks in 2023

Risks from geopolitical tensions, the escalation of the Russian-Ukrainian war, new Covid 19 variants and national sovereign debt are high in 2023, said Sam Rolland, economist and director for Sub-Saharan Africa at the Economist...

SA soybean success story

The expansion of South Africa’s soybean industry is a success story that has led to more sustainable and profitable cultivation and crop rotation practices, processing capacity, and the substitution of imported soybean oil cake...

LATEST EDITION