Ontmoet die nuwelinge op Hoofbestuur

Graan SA se eerste virtuele kongres met die tema, “Geloofwaardigheid van die Graanmark”, is vanjaar op 3 en 4 Maart aangebied. Vyf nuwe hoofbestuurslede is tydens die geleentheid verkies, vir streke waarin vakatures ontstaan...

PIETER TALJAARD: NEW CEO OF GRAIN SA

Grain SA today announced that Dr Pieter Taljaard is appointed as the organisation’s new CEO. He will take over the reins from Jannie de Villiers from 1 September 2021 following Jannie’s earlier announcement that...

Vrywillige heffings stadig uit die blokke

Die Suid-Afrikaanse Wintergraanbedryfstrust (SAWCIT) wat in Oktober 2020 deur die bedryf in werking ge­stel is, het ’n stadige wegspring gehad en die heffingbetalings is nog nie na wense nie. So vertel Leon du Plessis...

Saadpryse vir nuwe seisoen warm uit die oond

Afhangende van die plantestand, maak saad as produksie-inset tussen 10% en 17% van ’n mielieprodusent se lopende produksiekosterekening uit. Gegewe uitstekende navorsing in genetika en tegnologie, bly saad een van die belang­rikste insette om...

Outlook uncertain amidst global market turmoil and COVID disruptions

The past year has been characterised by exceptional volatility. The COVID-19 pandemic and measures implemented to curb its spread, resulted in the largest economic contraction in South Africa since 1946. When the pandemic first started,...

Dié boeredae ’n vertoonvenster vir bewaringslandbou

Die Bewaringslandbouboere-innove­ringsprogram (BL BIP), wat deur ASSET Research geïmplementeer en deur die Mielietrust befonds word, het in die 2020/2021-seisoen ’n paar nuwe en be­langrike projekte aangepak. Twee nuwe studiegebiede onder kommersiële graanprodusente lê in die...

Kolleges leer meer hóé as waarom

Besorgde ouers vra dikwels of hulle hul kind met gemoeds­rus na ’n landboukollege kan stuur. Sal die kind behoorlik toegerus word vir die uitdagings in die hedendaagse landboumilieu? Sal hy of sy geredelik werk...

Grain Research Programme: plans and progress

Worldwide, grain industries rely on a strong base of research to address challenges, increase profitability and promote sustainability. In South Africa, capacity has become severely eroded, leaving the industry with a significant shortage of...

Nagraadse rigtings steeds in aanvraag

Wêreldwye statistiek bevestig dat die landbou­sektor ’n uitnemende werkverskaffer met ’n wye reeks vertakkinge en spesialisvelde is. Die vraag is egter of daar werklik in Suid-Afrika nog goeie werksgeleenthede in die landbou vir persone...

Identifying losses in smallholder farming

The Rapid Loss Appraisal Tool (RLAT) for agribusiness value chains has been recognised by stakeholders and users as a promising tool to detect losses along the maize value chain in a quick, participative and...

LATEST EDITION