Meet the Grain SA Farmer Development team
Since the early 2000s, Grain SA has been dedicated to the sustainable development of emerging farmers from subsistence to commercialisation. Since our programme is about farmer development, our primary aim is to assist active...
De Ruyter praat prontuit oor beurtkrag by Agbiz-kongres
Met die uitdagings wat beurtkrag aan die land se ekonomie en spesifiek aan landbou stel, was almal se ore gespits om te hoor watter lig Eskom se groep- uitvoerende hoof, André de Ruyter, by...
Diploma in landbou word hoog geag in die Wes-Kaap
Statistieke SA se verslae wys daarop dat indiensneming in die landbousektor vanaf die vierde kwartaal in 2020 tot en met die vierde kwartaal in 2021 met 57 000 poste toegeneem het. Vir toekomstige studente...
Landbou-gapjaar ’n eerste vir SA
’n Oorbruggingsjaar in die landbou is nou ’n werklikheid met ’n vennootskap tussen die Peritum Agri-instituut en Reitz Landbou-akademie.
Die agri-gapjaar bied ’n oplossing aan jongmense met ’n belangstelling in landbou om holistiese voorbereiding tot...
Choosing the right institution of higher education
Private institutions offering higher education alongside government-run institutions have become increasingly customary – and agricultural colleges do not fall behind.
The question then is: ‘What should prospective agricultural students look for when choosing an institution...
Putting theory into practice
Universities employ experimental farms for practical training to ensure that students experience farming first hand. In the past, most agricultural students came from farms, but nowadays many students who are interested in a career...
Universities: relevant role-players in agricultural research
Research is an integral part of agriculture and at the centre of it are the agricultural faculties at universities nationwide. The research conducted at these faculties is of immense value to the sector and...
Fiduciary focus within Grain SA
The company secretariat manages and supports the institutional environment of Grain SA NPO, the Commercial Producers Trust, Phahama Grain Phakama NPC and NAMPO Commercial (Pty) Ltd, to ensure compliance and good governance within the...
NAMPO verteenwoordig die hele sektor, sê minister Didiza
Vanjaar se NAMPO Oesdag het verwagtinge oortref met ‘n stewige bywoningsyfer van 73 000. Die week is gekenmerk deur ‘n energieke en ontspanne atmosfeer wat geheers het onder uitstallers, produsente en besoekers – wat...
Hou koers met NAMPO-TOEP
Die selfoontoepassing wat ontwikkel is om sake vir besoekers, uitstallers en sakelui tydens NAMPO makliker te maak, bied al die basiese inligting om ’n doeltreffende en genotvolle Oesdag te beleef.
Enigiemand wat die NAMPO-toep aflaai,...