Stories oor rugby en die lewe inspireer
Rassie (Johan) Erasmus is een van daardie mense vir wie jy oneindig lief is óf grensloos haat, maar dié direkteur van SA Rugby is beslis nie iemand wat geen emosie ontlok nie. En gemiddeld...
GRAAN SA-HEFFING gee produsente ’n plek om die tafel
In 2023 het Graan SA ’n heffingsinkomste van R31,5 miljoen gerapporteer, wat R1,6 miljoen meer is as waarvoor daar begroot is. Die finansiële bydrae verteenwoordig slegs 30% van die nasionale oes, maar wel 70%...
‘We cannot turn our backs on grain industry,’ says Land Bank chair
Thabi Nkosi, chairperson of the Land Bank, attended Grain SA’s Congress this year to show solidarity with grain producers in South Africa. Informally addressing Congress, she said Grain SA plays an important role in...
Dit gaan goed met Graan SA, sê nuwe HUB
Met dr Tobias Doyer se toetrede as nuwe HUB van Graan SA vroeg in Februarie vanjaar, wou SA Graan/Grain by hom uitvind wat sy indrukke van die Kongres en die organisasie as ’n geheel...
Producers should UNITE TO SURVIVE
The reality that producers face challenges is a universal phenomenon spanning continents – a fact that was once again underscored at the 2024 Congress of Grain SA.
Keynote speaker David Hughes, vice-president of the International...
KONGRES 2024 – ’n boer maak mos ’n plan
Graan SA se 2024-kongres, ’n deurslaggewende gebeurtenis in die landbousektor, het vanjaar gevra: “Wat laat produsente snags wakker lê?” En die algehele fokus was daarop dat ons … planmakers is! Kongres het gedien as...
NAMPO 2024 omhels konnektiwiteit vir volhoubare groei
Soos die wêreld in die digitale era vorder, staan die landbousektor in Suid-Afrika aan die begin van ’n transformerende reis. Met tegnologie wat vinnig in elke faset van ons lewens integreer, kan die relevansie...
NAMPO 2024 omhels konnektiwiteit vir volhoubare groei
Soos die wêreld in die digitale era vorder, staan die landbousektor in Suid-Afrika aan die begin van ’n transformerende reis. Met tegnologie wat vinnig in elke faset van ons lewens integreer, kan die relevansie...
SA-graanprodusente sukkel te midde van erge droogte en hittegolwe
Suid-Afrika word deur ’n ernstige droogtekrisis in die gesig gestaar wat deur uiterste hittegolwe vererger word – en die land se graanprodusente onder geweldige druk laat wankel. Die versengende temperature en langdurige droë periodes...
100% focused on agriculture
Themba Rikhotso was appointed as CEO of Land Bank in April 2023 and has already made strides in ensuring that the bank is ‘fit for purpose’ and on a trajectory to become a leader...