Graderingsproses sloer steeds

Graan SA het oor die afgelope vyf jaar sy lede deurlopend op hoogte gehou rakende die grade­ringsveranderingsproses vir mielies. Na baie gesprekke en navorsing het die bedryf in 2021 konsensus bereik en ’n gesamentlike...

Verklaar lone betyds om boetes te vermy

Op 13 Februarie 2023 het die Direkteur-Generaal van die Departement van Indiensneming en Arbeid­ aangekondig dat die jaarlikse lone elektronies vanaf 1 April 2023 tot 31 Mei 2023 verklaar moet word. Dit sluit lone...

Wanneer familie saam boer

Deel 3 – Daar móét ’n opvolgplan wees Bestuursopvolgbeplanning behoort ’n proaktiewe pro­ses te wees en families moet nie wag tot een of ander teëspoed die familie tref voordat hulle met beplanning begin nie. Dikwels word...

’n Entingsplan op een sigblad

Veearts Netwerk het meer as tien jaar gelede ’n nasionale siekterapporteringstelsel daargestel. Veeartse kan dié stelsel gebruik om op ’n maandelikse basis siektes te rapporteer soos dit voorkom. Die doel is om ’n volledige...

Maak vandag sin uit more se koerant

Wat hou die toekoms in? Wat is die regte dinge om te doen om die toekoms te verseker? Hoe rat ek myself vir dit wat voorlê? Moet ons bly waar ons is of moet...

Mitigating risks in 2023

Risks from geopolitical tensions, the escalation of the Russian-Ukrainian war, new Covid 19 variants and national sovereign debt are high in 2023, said Sam Rolland, economist and director for Sub-Saharan Africa at the Economist...

Maak self plan om risiko’s te verminder

Nuwe tegnologie, brandpunte rakende landbouverse­kering en beurtkrag was alles ter sprake by die eerste paneelbespreking wat op dag 1 van Kongres aangebied is. Onder leiding van dr Pieter Taljaard (HUB van Graan SA) het...

Aanpasbaarheid nodig om in hoërisiko-omgewing te navigeer

In die eerste “normale” jaar na die pandemie, het die hele graanbedryf weer uitgesien na ’n behoorlike samekoms sonder beperkings. Vanjaar het Kongres die voorreg gehad om eerste af te skop met ’n fantastiese...

NAMPO 2023 – innoverende landbou

Uitstalvenster van die nuutste idees en tegnologie-innovasies – dit is NAMPO se belofte aan besoekers by die 55ste aanbieding van die Oesdag van 16 - 19 Mei 2023. Sedert sy ontstaan was die NAMPO Oesdag...

Grain exports resume at East London Terminal

Transnet Port Terminals (TPT) East London announced on Tuesday 28 February that the Port of East London’s grain elevator had been relaunched and was once again open for business. The elevator – one of the...

LATEST EDITION