Kanolakultivarevaluasie: Klimaat en opbrengs
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou doen jaarliks kultivarevaluasieproewe in die Swartland en Suid-Kaap. Daar word agt proewe per streek aangeplant. In die 2019-seisoen is ’n totaal van 17 kultivars in die kultivarevaluasieprogram getoets. Daar...
Grondbone en kanola: Wat gebeur in dié markte?
February 2019
Alhoewel die produksie van grondbone en kanola laer is in vergelyking met die meeste ander gewasse wat in Suid-Afrika geproduseer word (oppervlakte- en produksiegewys), is dit tog belangrike gewasse vir produsente in dié...
Lesse geleer in 2020 en wenke vir die nuwe seisoen
Elke groeiseisoen het sy unieke uitdagings en die 2020-kanolagroeiseisoen was geen uitsondering nie. Ten spyte van al die uitdagings is rekordopbrengsgemiddeldes steeds vir alle areas in die Wes-Kaap behaal.
Vanjaar spog die Overberg met ’n...
Proewe toon invloed van klimaat op opbrengs
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou doen jaarliks kultivarevaluasieproewe in die Swartland. Gedurende 2020 is die aantal proewe in die Swartland beperk tot twee lokaliteite en ’n totaal van 14 kultivars is in die kultivarevaluasieprogram...
Kanolasaad – wat produsente moet weet vir 2021
As produksie-inset maak saad ongeveer 15% van ’n kanolaprodusent se produksiekoste uit. Al Suid-Afrika se kanolasaadbehoeftes word uit Australië, Europa of Kanada ingevoer, met die gevolg dat die voorsiening van genoeg saad ’n uitdaging...
Kan KANOLAPRODUKSIE en BYE saamleef?
February 2019
DR GERHARD H VERDOORN, CropLife Suid-Afrika
Skaars 20 jaar gelede was kanola net ’n gedagte onder die graangeledere, maar die gewas het vinnig wortel geskiet in baie dele van Suid-Afrika waar die geel blomme...
Faktore wat kanola se olie-inhoud beïnvloed
Alhoewel produsente in Suid-Afrika nie tans vir kanola se olie-inhoud betaal word nie, is dit steeds ’n baie relevante onderwerp wanneer dit by kanolaverbouing kom.
Daar is basies drie faktore wat die olie-inhoud van kanola...
Spreek probleme met kanolasaadkwaliteit tydig aan
February 2019
CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA
In 2018 het produsente verskeie probleme met die kwaliteit van kanolasaad ervaar. Dit is egter vir my aangenaam om te kan rapporteer dat die spesifieke maatskappy sy verantwoordelikheid...
Kanolakultivars vir 2020 – hoe om te kies
Klimaat in die Wes-Kaap is wisselvallig en kan ook binne ’n seisoen wissel. Die Suid-Kaap het in 2019 binne twee dae gedurende Maart baie reën gekry, maar dit is opgevolg deur ’n besonder droë...
Só lyk saadpryse vir 2019
February 2019
In die kanolabedryf sal 2018 onthou word vir verskeie uitdagings wat saad betref. Dit het gewissel van tekorte aan ’n sekere gewilde kultivar as gevolg van voorsieningsprobleme vanuit Australië, tot by kiemingsdilemmas by...