Proewe toon invloed van klimaat op opbrengs
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou doen jaarliks kultivarevaluasieproewe in die Swartland. Gedurende 2020 is die aantal proewe in die Swartland beperk tot twee lokaliteite en ’n totaal van 14 kultivars is in die kultivarevaluasieprogram...
Verlaag die risiko vir kletodim-skade by kanola só
Kletodim is in baie gevalle die laaste onkruiddoder in Groep A (die ACCase-groep van onkruiddoders, FOP’s en DIM’s) wat effektiewe beheer gee teen eenjarige raaigrassaailinge. Gevolglik is dit ’n besonder belangrike onkruiddoder vir die...
Kanolakultivarevaluasie: Klimaat en opbrengs
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou doen jaarliks kultivarevaluasieproewe in die Swartland en Suid-Kaap. Daar word agt proewe per streek aangeplant. In die 2019-seisoen is ’n totaal van 17 kultivars in die kultivarevaluasieprogram getoets. Daar...
Faktore wat kanola se olie-inhoud beïnvloed
Alhoewel produsente in Suid-Afrika nie tans vir kanola se olie-inhoud betaal word nie, is dit steeds ’n baie relevante onderwerp wanneer dit by kanolaverbouing kom.
Daar is basies drie faktore wat die olie-inhoud van kanola...
Lesse geleer in 2020 en wenke vir die nuwe seisoen
Elke groeiseisoen het sy unieke uitdagings en die 2020-kanolagroeiseisoen was geen uitsondering nie. Ten spyte van al die uitdagings is rekordopbrengsgemiddeldes steeds vir alle areas in die Wes-Kaap behaal.
Vanjaar spog die Overberg met ’n...
N-bronne – kies reg vir beter saadopbrengs
Die keuse van ’n stikstofbron om as bemesting na die vestiging van kanola te gebruik, word beskou as ’n belangrike bestuursbesluit met potensiële ekonomiese implikasies.
Omdat stikstof so ’n groot rol in die plant se...
Kanolakultivars vir 2020 – hoe om te kies
Klimaat in die Wes-Kaap is wisselvallig en kan ook binne ’n seisoen wissel. Die Suid-Kaap het in 2019 binne twee dae gedurende Maart baie reën gekry, maar dit is opgevolg deur ’n besonder droë...
Kanolasaad – wat produsente moet weet vir 2021
As produksie-inset maak saad ongeveer 15% van ’n kanolaprodusent se produksiekoste uit. Al Suid-Afrika se kanolasaadbehoeftes word uit Australië, Europa of Kanada ingevoer, met die gevolg dat die voorsiening van genoeg saad ’n uitdaging...
Só lyk saadpryse vir 2019
February 2019
In die kanolabedryf sal 2018 onthou word vir verskeie uitdagings wat saad betref. Dit het gewissel van tekorte aan ’n sekere gewilde kultivar as gevolg van voorsieningsprobleme vanuit Australië, tot by kiemingsdilemmas by...
Kan KANOLAPRODUKSIE en BYE saamleef?
February 2019
DR GERHARD H VERDOORN, CropLife Suid-Afrika
Skaars 20 jaar gelede was kanola net ’n gedagte onder die graangeledere, maar die gewas het vinnig wortel geskiet in baie dele van Suid-Afrika waar die geel blomme...