Economic indicators: What happened in the past year

Since 2020, the global economy has been hit by two unforeseen and unplanned events. The Covid-19 pandemic caused massive uncertainty in the market, creating situations never seen before, for example oil prices trading in...

Kanolasaad: Beskikbaarheid bly ’n kopseer

As produksie-inset maak saad ongeveer 15% tot 20% van ’n kanolaprodusent se produksiekosterekening uit. Alle kanolasaad wat in Suid-Afrika aangeplant word, word vanaf Australië, Kanada, Suid-Amerika of Europa ingevoer. As gevolg hiervan maak dit...

Trekker- en stroperverkope spreek boekdele

Insette bly ’n klip in die skoen vir alle produsente met min maniere waarop produsente teen dié veranderlike koste kan verskans. In hierdie maand se rubriek word gekyk na landboumasjinerie – ’n inset waarsonder...

Wat benadeel die tempo van SA se graanuitvoere?

07/03/2023 Hawens in Suid-Afrika waardeur graan ingevoer en uitgevoer word, kan gesien word as die klep wat die binnelandse druk van opgehoopte graanvoorraad moet verlig. Ongelukkig word hierdie druk egter nie heeltemal verlig nie, maar...

Internasionale voorrade is moontlik onder druk

15/06/2022 Suid-Afrika se graanmarkte funksioneer in ’n vryemarkekonomie. Dit beteken dat markkragte, tesame met vraag en aanbod, pryse bepaal. Die afgelope paar maande was wêreldgraanvoorrade in die kollig en tans bied kommer oor moontlike voorraadtekorte...

LATEST EDITION