RWA present in all SA wheat production areas
The invasive ability of an insect in a specific area will be determined by establishment success and rate of spread, but also by environmental factors that will influence the adaptation and spread within the...
Probleme onder onkruid se enjinkap
Hoe is dit moontlik dat so ’n klein bietjie onkruiddoder die vermoë besit om ’n hele onkruidplant dood te maak? Onmiddellik het hierdie vraag my teruggeneem na my prille jeug en Bethlehem se winters…
Ek...
Syfers oor oeskwaliteit en gradering sal noodwendig verskil
Die vraag op almal se lippe die afgelope paar seisoene is of die graderingsresultate by silo’s wat deur die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (SAGIS) gerapporteer word met die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) se oeskwaliteitsverslag vergelyk kan word...
Stroop tydig, vinnig en akkuraat om wins te verhoog
Daar is heelwat risiko’s verbonde aan sojaboonverbouing – meer as by mielieverbouing – en hierdie risiko’s moet behoorlik bestuur word.
Seker een van die grootste verbouingsrisiko’s by sojabone is die oes daarvan. Gegewe die huidige...
Dié riglyne help produsente met bemesting
Fertasa se bemestingshandleiding word gereeld gekritiseer oor die bemestingsriglyne wat daarin vervat is.
Eerstens moet dit gestel word dat Fertasa se lede geloofwaardige, verantwoordelike en volhoubare grondvrugbaarheid en plantvoeding voorstaan. Fertasa bestaan reeds vir langer...
Pesticide behaviour in soil – adsorption, mobility and leachability
A pesticide molecule is hardly ever dispensed as a pure compound. It is mostly formulated with other substances such as solvents, stabilisers, spreaders and emulsifiers to take the molecule to the required point of...
Elke pit ’n belegging in uiteindelike opbrengs
Mielieprodusente kyk voortdurend hoe hulle opbrengs kan opstoot sonder om kwaliteit en wins in te boet. Een van die grondbeginsels hiervoor is om bastersaad van goeie kwaliteit onder optimale omstandighede in goed voorbereide lande...
Formulering belangrik vir werking van middels
Suid-Afrika, soos die meeste ander lande ter wêreld, beskik oor ’n groot getal geregistreerde gewasbeskermingsmiddels wat vir die beheer van plantplae, plantsiektes en onkruide gebruik word.
Die omvang van die verskeidenheid middels is soms verwarrend,...
Stropers en modder is nie maats nie
Stropers word nie ontwerp om in modder te werk nie en is geneig om vas te sit. Indien ’n stroper nie korrek uit die modder herwin word nie, is skade die produsent se voorland.
Die...
Wenkombinasie vir trekkers – bepaal dit só
Ten einde wins te maksimeer, moet optimale opbrengste verkry word – dit vereis onder meer dat binne die optimale plantvenster geplant moet word.
Om tydig te kan plant, beteken dat al die bewerkingsaksies tydig uitgevoer...















