Several highlights for irrigated wheat breeding in 2020

The crop improvement programme at ARC-Small Grain has been supplying new and improved wheat cultivars to the producers of South Africa since the late 1960s. The spring wheat-breeding project for the irrigation areas has...

Dié kultivars beskikbaar vir koring en sojabone

Die ontwikkeling van nuwe kultivars en die navorsing daaroor is uiters belangrike komponente in die verbetering van koring- en sojaboonopbrengs onder besproeiing in Suid-Afrika. Goed aangepaste kultivars met ’n hoë opbrengs is die sleutel tot...

Maize discolouration and water damage – what is the impact on quality?

Maize industry members, represented on the trade group of the Maize Forum steering committee, have since 2019 discussed possible recommendations to improve the maize grading regulations. The discussions included questions about the proper definitions...

Quality overview of the 2020 maize crop

A total of 890 composite samples, representing white and yellow maize of each production region, were received and analysed to determine their quality. The samples consisted of 516 white and 374 yellow maize samples. The...

Produksiekoste: Gróót prysstygings in insette op pad

Met planttyd wat stadig maar seker nader kom, moet daar weer somme gemaak word om die winsgewendheid van somergraangewasse met mekaar te vergelyk. Die ontleding­ van bruto marges is ’n algemene manier om die...

Peperduur pryse maak insetaankope ’n ware kuns

Suid-Afrika is op die drempel van die nuwe somergraanplantseisoen. Produ­sente wat nog nie insette aangekoop het nie, staan voor ’n moeilike besluit: Koop hulle nou ten duurste aan of wag hulle tot insetpryse moontlik...

Proewe bevorder volhoubaarheid van sorghum

Graan SA se sorghumkultivarproefprojek is in sy sesde seisoen. Die projek vind plaas in samewerking met die sorghumsaadmaatskappye (Agricol, Limagrain Zaad, Corteva en AGT Foods Africa) en produsente. Die doel van die projek is...

Riglyne vir produsente wat eerste keer sojabone plant

Wanneer ’n produsent besluit om sojabone te begin produseer, moet dit twee jaar voor die werklike plant daarvan plaasvind, aangesien sekere faktore eers in plek moet wees alvorens geplant kan word. Die belangrikste faktor is...

Kombinasie van metodes nodig om onkruid te beheer

Normaalweg is daar ’n wye verskeidenheid onkruide teenwoordig in sojaboonaanplantings met die intensiteit van voorkoms wat kan varieer. Aangesien die verskillende onkruidspesies, veral gras- en breë­blaaronkruide, verder verskil wat betref groeiproses en lewensiklus, is...

Climatic conditions can impact false armyworm outbreaks

Since false armyworm was never a serious pest in South Africa, moth flight activity was not monitored prior to the first outbreak in 2010. Therefore, it was decided to look at the rainfall pattern...

LATEST EDITION